Geseënde 2021 vir jou!
Opgelaai deur NGL Admin op 26 Februarie 2010 om 8:11 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 25 Februarie 2010 om 14:43 — Geen Kommentaar
Liewe vriende
Ek wil die volgende twee of drie Kontakte gebruik om ‘n paar gedagtes oor vriendskap met julle te…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 25 Februarie 2010 om 14:15 — Geen Kommentaar
Tydens die belydeniskamp vra ‘n paar kinders hoe mens dit kan regkry om altyd op ‘n “geestelike high” te kan bly. My eerste reaksie was: “Ek dink nie ons moet op ‘n geestelike ‘high’ leef nie, maar eerder ‘n geestelike ‘low’! Ek bedoel daarmee ‘n geestelike diepte eerder as hoogte!”…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 24 Februarie 2010 om 19:30 — Geen Kommentaar
Geliefdes
In die laaste paar maande het ek weer heelwat te doen gekry met lidmate wat met my gesels oor bindinge (demone?). Na hierdie gesprekke, is my afleiding die volgende:
* gelowiges se ervaring van bindinge gaan gewoonlik gepaard met skoonmaak: verwyder CD's; verbrand boeke en in sommige gevalle ook Persiese tapyte en skilderye;
* sou iemand 'n binding raaksien, is dit gewoonlik deurdat die Heilige Gees met so persoon kommunikeer het. Volgens so siening…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 24 Februarie 2010 om 19:13 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Johann Voges op 24 Februarie 2010 om 17:35 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 19 Februarie 2010 om 10:00 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 19 Februarie 2010 om 10:00 — Geen Kommentaar
Liewe vriende,
Ek het na ‘n snit van NAVIREDD se musiek geluister en opnuut verwonderd gestaan oor wat mens met jou stem, jou tong en mond kan regkry. Dis aangrypend om te dink dat hierdie paar manne nie van musiekinstrumente gebruik
maak nie, maar instrumente namaak. Hulle…
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 18 Februarie 2010 om 10:24 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Johann Voges op 17 Februarie 2010 om 21:06 — 1 Kommentaar
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 17 Februarie 2010 om 18:00 — Geen Kommentaar
Mede gelowiges
Daar is heelwat mense wat in 'n gesprek die volgende woorde gebruik: "Die duiwel is listig" Interessant. Dikwels is die implikasie daarvan dat ek my persoonlike verantwoordelikheid kan ontduik deur die skuld op Satan te pak. Dit is sy skuld dat politici; sportlui sommer gewone gelowiges, dominees ingesluit, struikel.
Tong in die kies wil en vra: "Wie die duiwel dink hy is hy?" In die Nuwe Testament kry Satan nooit al die skuld vir sonde nie. Die…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 17 Februarie 2010 om 10:34 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Zander van der Westhuizen op 15 Februarie 2010 om 13:59 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 15 Februarie 2010 om 11:45 — Geen Kommentaar
Liewe vriende,
Harmonie tussen twee of meer mense is nooit vanselfsprekend nie. Dis iets waaraan aanhoudend gewerk moet word. Ek dink aan huweliks- en liefdesverhoudinge, die verhoudinge in gesinne en families en tussen vriende.…
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 11 Februarie 2010 om 17:40 — Geen Kommentaar
Liewe lidmaat,
Het jy geweet elke dominee skryf elke week ‘n unieke Kontak? As jy bietjie wil gaan kyk na al die vorige artikels wat al die dominees gekryf het klik hier.…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 11 Februarie 2010 om 8:00 — Geen Kommentaar
Dagsê
Ek wil sommanet so hier helfte Februarie ’n koorspennetjie toets met jou doen om te hoor hoe dit met al jou nuwejaar voornemens gaan... al enige uitgebroei geraak of lê die meeste by die tyd alleen iewers in ’n nes waarop daar nie meer gebroei word…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 10 Februarie 2010 om 16:30 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 8 Februarie 2010 om 15:01 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 4 Februarie 2010 om 9:12 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Johann Voges op 3 Februarie 2010 om 16:10 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by