Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Februarie 2012 Blog Artikels (9)

Kontak 1 Maart 2012 - Die lewe is onregverdig, maar...

Morgan Scott Peck begin sy boek ‘The road less travelled’ met die woorde ‘Life is difficult’. Ek dink min van ons sal met hom stry. Jy hoef net na die wêreld rondom jou te kyk – ongelukke, moord, siekte, dood – om te besef dat die lewe baie male moeilik en onregverdig is. Die realiteite van die lewe ruk ‘n mens soms tot stilstand en laat vrae in jou binneste opkom soos - ‘hoekom gebeur slegte goed met goeie mense?’ of ‘Is God regtig liefde as ek en ander so…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 29 Februarie 2012 om 17:58 — Geen Kommentaar

Afkondigings 26 Februarie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 24 Februarie 2012 om 8:50 — Geen Kommentaar

23 Februarie 2012. Dood en lewe

Liewe lidmate

 

Die dood is nie altyd 'n aangename onderwerp nie - dikwels praat ons net daaroor as ons regtig moet.  Tog is die dood onvermydelik deel van die lewe.  Die woord "dood" word in die Bybel in minstens vyf betekenisse gebruik:

*  dood as 'n toestand wanneer biologiese lewe opgehou het

*  dood as 'n bose mag

*  dood as die geestelike toestand van iemand wat nie die Here ken nie

*  dood vir die sonde.  Dit is wanneer gelowiges sonde…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 22 Februarie 2012 om 17:32 — Geen Kommentaar

Afkondigings 19 Februarie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 17 Februarie 2012 om 9:29 — Geen Kommentaar

Kontak 16 Februarie 2012 - Eenwees tussen mense

Liewe Vriende,

Waarom is jy en ek Christene? Ons kan 'n katkisasie-antwoord op die vraag gee en sê dat ek 'n Christen is omdat ek glo in God, die Vader, in Jesus Christus en die Heilige Gees. En omdat ek glo, het ek die Heilige Gees ontvang wat my toerus en lei om soos God se kind te leef.

Ek wil verder vra: "met watter doel is ek hier?" Ek sou kan sê: "om God te verheerlik." Dit klink reg, maar ek kan ook maklik wegkom met so 'n antwoord. Daarom wil ek jou uitdaag om saam met…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 15 Februarie 2012 om 19:17 — Geen Kommentaar

Afkondigings 12 Februarie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 9 Februarie 2012 om 10:58 — Geen Kommentaar

Kontak 9 Februarie 2012 Die Wonder Wiskunde van die Evangelie

1 + 1 + 1 = EEN  Dié wiskunde lyk verkeerd vir almal wat kan somme maak, maar in hierdie vreemde formule is een van God se wonderlike misteries opgesluit!  God se wiskunde werk anders:

1 Die Vader en Seun is een.

2 Jy en ek is een!

3 Die Heilige Gees verenig Vader, Seun en Ons!

 

Lees dié aangrypende woorde van Jesus stadig nadenkend: (Eintlik moet jy jou skoene uittrek want wat jy lees bevestig dat waar jy is, heilige grond is.  God is in diepe eenheid…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 7 Februarie 2012 om 21:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 5 Februarie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 2 Februarie 2012 om 10:10 — Geen Kommentaar

kontak 2 Februarie 2012

Dagsê

Iemand het eenkeer gesê... if you know what you’re looking for, you will never see what you do not expect to find. Op Afrikaans... as jy dink jy weet wat jy wil hê, sal die verrassings in die lewe by jou ongesiens verbygaan.

 

Johannes vertel in sy evangelie hoe jy dit by die meeste mense destyds gekry het wat moes besluit om Jesus se volgelinge / dissipels te wil wees.   Al die mense wat uitein­de­lik Jesus se dis­si­pels geword het, het op ’n ver­ras­sende manier…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 1 Februarie 2012 om 22:41 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2019   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service