Geseënde 2021 vir jou!
Onthou om te onthou!
Onthou jy nog? Onthou jy nog jou eerste dag op skool? Jou eerste wedstryd vir die eerstespan? Jou eerste soen? Daardie dag in die klaskamer toe...? Onthou jy die geboorte van jou eerste kind? En die tweede? Onthou jy nog? Dit is die vraag wat by skool-, universiteits- en koshuisreünies gevra word. As dié vraag in die regte geselskap gevra word, lei dit gewoonlik tot ’n hartlike, opgewonde gesprek en val mense mekaar in die rede om die verhaal wat…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 22 Februarie 2013 om 10:03 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 22 Februarie 2013 om 8:42 — Geen Kommentaar
En so het die dag weer aangebreek – die dag van die liefde. Oral sien 'n mens pienk en rooi linte, kaartjies en lekkergoed. Daar is ook by meeste restourante en spa's spesiale aanbiedinge.
Wanneer 'n mens oor Valentynsdag gesels kom jy gou agter mense se reaksies oor die 'dag van die liefde' verskil baie. Sommige sê sommer reguit dat hulle hulle nie laat voorsê oor wanneer hulle hulle liefde moet verklaar nie. Terwyl ander hulself heelhartig oorgee aan die dag en hulle…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 21 Februarie 2013 om 11:44 — Geen Kommentaar
Liturgie NG Lynnwood 17/2/2013 My lewe: vC en nC
Voorspel
Aankondigings
TEMA: My Lewe: vC en nC.
Sang: Lydenslied VONKK 194:1-3
Votum: >>> Toe Jesus aan die kruis gehang het, het die een misdadiger vir Jesus gesê: "Jesus, dink aan my, wanneer U in u koninkryk kom." (Luke 23:42)
Jesus antwoord hom: "Ek…
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 18 Februarie 2013 om 10:30 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 15 Februarie 2013 om 8:43 — Geen Kommentaar
LITURGIE NG Lynnwood 2013/02/10 10:00 diens :
Karakters om die Kruis noop jou om te kies
Gesprek of dink oor:
Wat was van die moeilikste/swaarste tye in jou lewe? Vertel vir mekaar. Wie/wat het jou baie daardeur gehelp?
Lydenstyd dink ons oor Jesus se lyding en sterwe
Dit beteken baie ons in swaarkry of as on terugkyk na die…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 14 Februarie 2013 om 8:00 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 8 Februarie 2013 om 7:56 — Geen Kommentaar
Christene beoefen al vir duisende jare die geestelike dissipline van vas. Om te vas is een van die maniere waarop jy bewus kan word van God se teenwoordigheid. Tony Jones skryf: “To fast shows our relaince upon God for all things”. Wêreldwyd vas gelowiges tydens Lydenstyd (die ses weke periode tussen Aswoensdag [13 Februarie] en Paasfees). Jy hoef natuurlik nie net van kos te vas nie. Daar is verskeie ander kreatiewe maniere van vas. Lees gerus deur ons lys van…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 6 Februarie 2013 om 22:21 — Geen Kommentaar
Jakobus sê: “Elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie.” Wysheid waarmee ek soms sukkel. So gebeur dit dat ek verlede Vrydag in Woolies toelaat dat die week se spanning en moegheid die oorhand kry, en ek die vrou by die betaalpunt baie ongeduldig en kortaf hanteer.
Oor die naweek kom ek tot die oortuiging dat ek dit nie sommer daar kan laat nie en vroeg Maandagoggend stap ek by Woolies in. Ek…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 5 Februarie 2013 om 13:56 — Geen Kommentaar
Vir ingeval jy dit gemis het... Januarie is verby! Die besef laat sommer my maag draai omdat ek net wonder wat het nou eintlik van die maand geword? Het ek gedoen wat ek kon in die tyd wat verby gevlieg het?
Annalize Endres beskryf stres as ʼn persoon se skatting oor sy vermoë om ʼn stressor te hanteer. Iemand maak dus ʼn subjektiewe skatting of hy ʼn situasie kan hanteer of nie. Twee mense kan dieselfde uitdaging in die oë kyk; die een ervaar angs asof hy ʼn monster in die…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 1 Februarie 2013 om 9:27 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 1 Februarie 2013 om 8:21 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by