Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Februarie 2014 Blog Artikels (9)

Sommige Skoolsaalstoele

’n Merkbare persentasie van stoele in skoolsale  (sommige kerksaalstoele ingeslote) behoort met ’n lewenslange voorraad van sterk rugpynstillers verkoop te word.  Dis selde dat ’n skoolsaalstoel ’n gewenste en gesonde helling kan handhaaf om die gemiddelde persoon se rug genoegsaam te ondersteun in die sittende posisie.  Meeste skoolsaalstoele gedra hulle soos ’n selfaangestelde aspirant gemakstoel:  mens reken nog dat jy regop sit wanneer jy plaasneem, maar…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 28 Februarie 2014 om 9:20 — Geen Kommentaar

Afkondiging 2 Maart 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 28 Februarie 2014 om 8:25 — Geen Kommentaar

Kontak van 21 Februarie 2014 - ‘n Geloofsgewoonte vir elke seisoen: Die Examen

Ons fokus vir 2014 is Seisoene van groei, waarmee ons erken dat elkeen van ons ons eie unieke persoonlike geloofspad het. Elkeen van ons bevind onsself in ‘n ander seisoen van geloofsgroei. Die verskillende ‘seisoene van die siel’ is noodsaaklik vir die gesonde geestelike groei. Die wonderlike is dat daar in elke seisoen sekere geloofsgewoontes is wat ons help om die volle waarde en betekenis van daardie tydperk/seisoen te beleef. Iemand het een keer gesê…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 21 Februarie 2014 om 11:51 — Geen Kommentaar

Afkondiging 23 Januarie 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 21 Februarie 2014 om 8:29 — Geen Kommentaar

Fliek saam Fay #7 - “The Book Thief”

 The Book Thief is ‘n oorlog drama gebaseer op Markus Zusak se boek met dieselfde titel. Die rolprent vertel die verhaal van ‘n dogtertjie Liesel Meminger (Sopie Nélisse). The Book Thief begin in April 1938 wanneer Liesel by haar pleegouers Hans (Geoffrey Rush) en Rosa (Emily Watson) afgelaai word. By haar nuwe gesin leer sy nie net lees nie, maar ontdek sy ‘n liefde vir boeke. Haar liefde vir…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 17 Februarie 2014 om 14:33 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde | Seisoene van Groei (Feb 2014)

Opgelaai deur NGL Admin op 14 Februarie 2014 om 11:41 — Geen Kommentaar

Afkondiging 16 Februarie 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 14 Februarie 2014 om 8:38 — Geen Kommentaar

Kontak van 7 Februarie 2014

 

Werk en nogmaals werk….

 

Die eerste maand van 2014 is agter die rug. In die meeste van ons se lewe het Januarie waarskynlik nie ongemerk verbygegaan nie. Baie moes immers terugkeer werktoe! En werk is nie vir “moederskindjies” (afrikaanse vertaling van “sissys”) nie, of hoe? In ’n artikel “15 seriously disturbing facts about your job” wat op Amerikaanse gegewens gebaseer is, word ondermeer die volgende gesê:

  • ’n Werker bring in sy/haar leeftyd…
Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 7 Februarie 2014 om 10:06 — Geen Kommentaar

Afkondiging 9 Februarie 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 7 Februarie 2014 om 8:22 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service