Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Februarie 2015 Blog Artikels (8)

Afkondiging 1 Maart 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 27 Februarie 2015 om 7:45 — Geen Kommentaar

Kontak van 20 Februarie - "Stop and smell the roses"

Hierdie week het ons Aswoensdag, wat die begin van Lydenstyd aandui, gevier. Tradisionele praktyke tydens lydenstyd is gebed, die gee van aalmoese en vas. Gedurende lydenstyd weerhou baie gelowiges hulle van sekere voedselsoorte soos sjokelade, vleis, koffie ens. Ander sny koerantlees of televisie-kyk uit hulle daaglikse…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 20 Februarie 2015 om 10:59 — Geen Kommentaar

Afkondiging 22 Februarie 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 20 Februarie 2015 om 8:00 — Geen Kommentaar

Kontak 13 Februarie Geestelike Hoogtepunt of Laagtepunt?

Lydenstyd is nie ‘n geestelike hoogtepunt nie, maar ‘n dieptepunt!

Tydens die belydeniskamp vra ‘n paar kinders hoe mens dit kan regkry om altyd op ‘n “geestelike high” te kan bly.  My eerste reaksie was: “Ek dink nie ons moet soek om op ‘n geestelike ‘high’ te leef nie, maar eerder ‘n geestelike ‘low’!”  Die kinders was duidelik geskok oor my antwoord.  Ek het probeer verduidelik wat ek daarmee bedoel dat geestelike groei eerder oor ‘n geestelike diepte as…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 16 Februarie 2015 om 21:56 — Geen Kommentaar

Afkondiging 15 Februarie 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 13 Februarie 2015 om 7:53 — Geen Kommentaar

Erediens 8 Februarie 2015: Woestynland of Beloofde Land?

 Liturgie Lynnwood  8 Februarie 2015  8:30 Gesamentlike Diens: Num 13:25-33

 

Ingenooi deur God

 

Kom na My toe... (IvT)

Kom na My toe...

Ek is die Brood van die lewe (Joh 6:35)

Wat jou diepste honger stil

 

Kom na My toe...

Ek is die Lig vir die Wêreld (Joh 8:12)

Wat die donkerte uit hart en gedagtes verdryf

 

Kom na My toe...

Ek is die Deur…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 9 Februarie 2015 om 6:50 — Geen Kommentaar

Kontak van 6 Februarie 2015: Seisoen van Luister

Seisoen van luister

 

Die NG Kerk het ’n paar jaar gelede (2004) ’n Luisterseisoen aangekondig. Daarmee het die NG Kerk gesê dat ons, die kerk, meer moet maak van luister. Ons moet leer om beter te luister. Die kerk is steeds in hierdie Luisterseisoen.... In ’n boekie wat oor die Luisterseisoen gaan, word hierdie skuif (na luister) só verduidelik: “Die NG Kerk moes ook eers stilraak en oorweldig word deur die veranderings wat oor Suid-Afrika spoel en deur die storms wat…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 6 Februarie 2015 om 10:45 — Geen Kommentaar

Afkondiging 8 Februarie 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 6 Februarie 2015 om 8:10 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service