Geseënde 2021 vir jou!
Hierdie week het ons Aswoensdag, wat die begin van Lydenstyd aandui, gevier. Tradisionele praktyke tydens lydenstyd is gebed, die gee van aalmoese en vas. Gedurende lydenstyd weerhou baie gelowiges hulle van sekere voedselsoorte soos sjokelade, vleis, koffie ens. Ander sny koerantlees of televisie-kyk uit hulle daaglikse roetine. Die gedagte is dat 'n persoon dan gedurende hierdie tyd…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 20 Februarie 2015 om 10:59 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 20 Februarie 2015 om 8:00 — Geen Kommentaar
Lydenstyd is nie ‘n geestelike hoogtepunt nie, maar ‘n dieptepunt!
Tydens die belydeniskamp vra ‘n paar kinders hoe mens dit kan regkry om altyd op ‘n “geestelike high” te kan bly. My eerste reaksie was: “Ek dink nie ons moet soek om op ‘n geestelike ‘high’ te leef nie, maar eerder ‘n geestelike ‘low’!” Die kinders was duidelik geskok oor my antwoord. Ek het probeer verduidelik wat ek daarmee bedoel dat geestelike groei eerder oor ‘n geestelike diepte as…
MeerOpgelaai deur NGL Admin op 16 Februarie 2015 om 21:56 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 13 Februarie 2015 om 7:53 — Geen Kommentaar
Liturgie Lynnwood 8 Februarie 2015 8:30 Gesamentlike Diens: Num 13:25-33
Ingenooi deur God
Kom na My toe... (IvT)
Kom na My toe...
Ek is die Brood van die lewe (Joh 6:35)
Wat jou diepste honger stil
Kom na My toe...
Ek is die Lig vir die Wêreld (Joh 8:12)
Wat die donkerte uit hart en gedagtes verdryf
Kom na My toe...
Ek is die Deur…
MeerOpgelaai deur NGL Admin op 9 Februarie 2015 om 6:50 — Geen Kommentaar
Seisoen van luister
Die NG Kerk het ’n paar jaar gelede (2004) ’n Luisterseisoen aangekondig. Daarmee het die NG Kerk gesê dat ons, die kerk, meer moet maak van luister. Ons moet leer om beter te luister. Die kerk is steeds in hierdie Luisterseisoen.... In ’n boekie wat oor die Luisterseisoen gaan, word hierdie skuif (na luister) só verduidelik: “Die NG Kerk moes ook eers stilraak en oorweldig word deur die veranderings wat oor Suid-Afrika spoel en deur die storms wat…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 6 Februarie 2015 om 10:45 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by