Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Februarie 2016 Blog Artikels (8)

Kontak van 26 Februarie 2016 - Om diversiteit te omarm

"There are not more than five musical notes, yet the combinations of these five give rise to more melodies than can ever be heard. There are not more than five primary colours, yet in combination they produce more hues than can ever been seen. There are not more than five cardinal tastes, yet combinations of them yield more flavours than can ever be tasted." Sun Tzu, The Art of War

Die speelgoed vervaardiger Mattel het onlangs vir…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 29 Februarie 2016 om 11:40 — Geen Kommentaar

Afkondiging 28 Februarie 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 26 Februarie 2016 om 8:03 — Geen Kommentaar

Afkondigings 21 Februarie 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 19 Februarie 2016 om 8:04 — Geen Kommentaar

Lyding se bevryding!

Lyding se bevryding!

 

Lydenstyd is 'n geleentheid  vir transformasie van ons lewens.  Daar kom 'n uitnodiging aan jou om die nuwe lewe in jou te laat invloei en nuut te leef.  Een van die geloofsgewoontes van hierdie tyd is om dinge te laat staan wat die ware lewe in jou blokkeer.

 

40 dae se Lydenstyd het Woensdag begin met Aswoensdag. Kerke regoor die wêreld vier Lydenstyd met gebed, die gee van aalmoese en vas. Gedurende Lydenstyd weerhou sommige gelowiges…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 16 Februarie 2016 om 7:26 — Geen Kommentaar

Afkondiging 14 Februarie 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 12 Februarie 2016 om 8:30 — Geen Kommentaar

Erediens: Vlieg met die jeugdige krag van 'n arend! Jes 40:29-31

LITURGIE  17/1/2016  9:00 : Tema : Vlieg met die jeugdigekrag van 'n arend! Jes 40:29-31

 

VOORSANG   (EERSTE DEEL VAN DIE DIENS TOT NA KINDERMOMENT IS KINDERVRIENDELIK)

 

LB 196 : 1,2,3 O kon ek Jubel

Psalm  125 : 1, 2, 3 en 4 Soos Sionsberg 

Ons leer 544:1,2,3 Soos die voëltjies

LB 159:1,2  God is hier…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 8 Februarie 2016 om 9:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 29 Januarie 2016 - Slawegeloof en Kindgeloof

'n Sunami van geloofsopinies spoel deesdae oor ons. Sommige daarvan laat 'n mens nadink, veral as dit oor ons optrede gaan. Ander is bloot eensydig en beterweterig met die doel om seer te maak. Dit is asof ons in Suid-Afrika eers onlangs die verouderde Westerse rasionalisme ontdek het.

Wanneer die kritiek van nie-gelowiges oor my spoel, dink ek dikwels aan 'n episode in Jesus se lewe. Op 'n stadium vertel die dissipels vir Jesus dat die mense besig is om Hom te verlaat en dan vra…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 5 Februarie 2016 om 10:09 — Geen Kommentaar

Afkondiging 7 Februarie 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 5 Februarie 2016 om 8:29 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service