Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Maart 2010 Blog Artikels (22)

DIE DOOD en DIE KRUIS

Volledige liturgie in MS Word : Lynnwood20100328_dood.doc…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 28 Maart 2010 om 10:00 — Geen Kommentaar

26 Maart 2010: Wintersiektes

Liewe lidmate

Ai! Die afgelope paar weke sukkel ek baie om wintersiektes afgeskud te kry - griep / brongitis, noem dit en ek het dit of het dit gehad. Sonde kan min of meer dieselfde rol in ons lewe speel. Die groot verskil is dat ek bitter graag die wintersiektes sal wil los, maar hulle nie vir my nie. Met sonde werk dit effens anders om: dis ons wat hardnekkig daaraan vashou.

Sommige van ons klou ewe lewenslustig aan hoogmoed - ek kom darem sonder 'n hele…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 25 Maart 2010 om 10:52 — Geen Kommentaar

Kontak 24 Maart 2010

Dagsê



Met paasfees word die hartklop van Christenwees gedefinieer. Dis ’n naweek waarin ’n antwoord gegee is op een van die belangrikste vrae van…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 24 Maart 2010 om 21:24 — Geen Kommentaar

Kontak 26 Maart 2010 Stap die innerlike Via Dolorosa

Paasfeestradisies verskil van kultuur tot kultuur. Sommige verf eiers, ander hang paaskranse op, party steek kerse aan, sommige kulture dra klere wat pas by dié tyd, ander steek paaseiers weg, sommige eet paasbolletjies, ander eet weer hope sjokelade-eiers, daar is dié wat kerk toe gaan en ander wat dit net rustig vat.…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 24 Maart 2010 om 21:10 — Geen Kommentaar

Kontak 26 Maart 2010

Liewe Vriende





Job se belewenis was dat sy vriende hom in die steek gelaat het. Hulle het hom nie in sy swaarkry hoor worstel met die vraag: “hoe moet mens God verstaan in sulke swaarkry,” en

“waar is God” nie. Hulle het wel reggstaan met ‘n klomp antwoorde wat Job net

verder van…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 24 Maart 2010 om 17:13 — Geen Kommentaar

Afkondigings 21 Maart 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 19 Maart 2010 om 8:09 — Geen Kommentaar

Preek: Johannes 14

Johannes 14.doc

Opgelaai deur Johann Voges op 17 Maart 2010 om 22:59 — Geen Kommentaar

Preek: Johannes 13

Johannes 13 (valentine).doc

Opgelaai deur Johann Voges op 17 Maart 2010 om 22:58 — Geen Kommentaar

Preek: Johannes 9

Johannes 9.doc

Opgelaai deur Johann Voges op 17 Maart 2010 om 22:57 — Geen Kommentaar

Kontak 17 Maart 2010

Dagsê



Daar’s…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 17 Maart 2010 om 22:30 — Geen Kommentaar

Kontak 19 Maart 2010

Liewe vriende,



Verlede naweek se paasspel was ‘n belewenis! Snaaks, met al die geoefen aan die stuk, het mens besef jy is met gebeure besig wat ons ingrypend raak, maar het nie…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 17 Maart 2010 om 20:38 — Geen Kommentaar

Kontak 19 Maart 2010 Maak huis en hart skoon

Maak huis en hart skoon…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 15 Maart 2010 om 22:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 14 Maart 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 12 Maart 2010 om 8:46 — Geen Kommentaar

12 Maart 2010. Genealogie

Liewe lidmate

Die afgelope ruk is ek besig om my voorgeslagte op te lees. Op die web kan mens allerhande interessante plekke besoek waar die genealogie van 'n groep mense uiteengesit word.

Wanneer kinders van God ons voorgeslagte probeer navors, kom ons agter dat ons deel is van 'n groot familie. God is die Vader van hierdie familie. Kenmerke van hierdie uitgebreide familie is dat die Here ons toemaak onder 'n kombers van liefde en versorging.

My…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 11 Maart 2010 om 11:31 — Geen Kommentaar

Kontak 12 Maart 2010 Die Skatkis se Sleutel

If the only prayer you ever said in your life was “thank you” that would be suffice.” Meister Eckhart

In elkeen is daar 'n skatkis vol sigbare en onsigbare rykdomme. Die sleutel vir die skatkis is dankbaarheid! Dankbaarheid maak jou oë oop vir die rykdomme reg…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 11 Maart 2010 om 9:30 — Geen Kommentaar

Kontak 12 Maart 2010

Liewe vriende,



Maak seker dat jy nie hierdie naweek ons paasspel, tydens die oggenddiens, en die paastee net daarna misloop nie!





Die boek Job se gedagtes oor…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 10 Maart 2010 om 20:34 — Geen Kommentaar

Kontak 10 Maart 2010

Dagsê



Hierdie Sondag het ons ’n…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 10 Maart 2010 om 15:54 — Geen Kommentaar

Afkondings 7 Maart 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 6 Maart 2010 om 8:15 — 1 Kommentaar

5 Maart 2010. Die besige dominee

Liewe lidmate

Dit gebeur nogal gereeld met my dat 'n persoon my nader met min of meer die volgende woorde: "Ek weet dat jy baie besig is, maar kan ek 'n bietjie van jou tyd steel?" Eugene Peterson het al in 1993 'n artikel geskryf met die titel: "The Unbusy Pastor." Daarin maak hy die stelling dat dit sommer nonsens is, in baie situasies, dat dominees so besig is.

Waarmee moet 'n pastorale ingenieur hom/haar dan wel besig hou, sou mens aan Eugene kon vra. Hy…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 4 Maart 2010 om 11:47 — Geen Kommentaar

Kontak 5 Maart 2010 Kaalvoet in die Katedraal

Soms het mens net ‘n saadjie nodig om verrassende waarhede te ontdek. Na ‘n opbouende epos gesprek het my gedagtes al meer gedraai oor die betekenis van die “skeur van die voorhangsel” met Jesus se dood.

Die tabernakel en ook die tempel het ‘n deel gehad wat…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 3 Maart 2010 om 21:00 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service