Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Maart 2012 Blog Artikels (8)

Stap saam deur die Groot Lydensweek - Kontak 28 Maart

Die hoogtepunt van die Christelike kalender is Paastyd. Reg oor die wêreld vier honderde miljoene Christene die Groot Lydensweek en Paassondag.

Die diepe betekenis van die lydenstyd kan eintlik nie verwoord word nie, maar net met ʼn oop gemoed beleef word. Deur die eeue het mense beleef dat God se…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 26 Maart 2012 om 19:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 25 Maart 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 23 Maart 2012 om 8:14 — Geen Kommentaar

Kontak 22 Maart 2012 - "Wounded healers" op die pad.

Liewe vriende,

Hierdie is een van die laaste Kontakte oor ons kwartaaltema: "Eenwees." Ek was nie seker hoe "Wounded healers op die pad" by ons kwartaaltema sou aansluit nie, maar is opgewonde oor wat ek raakgeloop het in my leeswerk hieroor.

Henri Nouwen het gesê: "In our own woundedness (weakness), we can become a source of life for others." (The Wounded Healer - ministry in contemporary society") André Roosma sê dat Nouwen se boek het hom gehelp om sy eie…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 22 Maart 2012 om 8:17 — Geen Kommentaar

Afkondigings 18 Maart 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 15 Maart 2012 om 17:01 — Geen Kommentaar

14 Maart 2012. Hoe het hulle gereis?

Liewe lidmate

 

Iewers lees ek dat die gemiddelde voertuig in Suid Afrika na aan 20 000 km per jaar ry.  Mense in die Bybelse tyd het aansienlik korter afstande per jaar gereis, maar steeds gereis.  Ons weet dat Paulus ongeveer 14 000 km hoofsaaklik te voet voltooi het.  Abraham het van Ur sak en pak Israel toe gekom. 

 

As jy nie 'n donkie gehad het nie, was voetslaan jou voorland.  Perde was bestem vir ryk mense en oorlog.  Om in groepe te stap, was waarskynlik…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 14 Maart 2012 om 16:41 — Geen Kommentaar

Afkondigings 11 Maart 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 8 Maart 2012 om 8:59 — Geen Kommentaar

kontak 8 Maart 2012

Dagsê

ʼn Gelukkige mens is iemand wat die kuns verstaan van wat Langenhoven in sy tyd gesê het... om jou swaarkry met lekkerkry te kan klaarkry... of in die woorde wat Barak Obama president van Amerika laat word het, te weet dat om elke dag my kant te bring beteken dat ek moet weet / glo... yes, I can !!!

Die vraag is hoe bring ek hierdie kloutjie by die oortjie uit... om te kan volhou met hoe ek ʼn verskil probeer maak in wat ek elke dag doen en terselfde tyd ook die…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 7 Maart 2012 om 22:38 — Geen Kommentaar

Afkondigings 4 Maart 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 1 Maart 2012 om 11:08 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service