Geseënde 2021 vir jou!
Die hoogtepunt van die Christelike kalender is Paastyd. Reg oor die wêreld vier honderde miljoene Christene die Groot Lydensweek en Paassondag.
Die diepe betekenis van die lydenstyd kan eintlik nie verwoord word nie, maar net met ʼn oop gemoed beleef word. Deur die eeue het mense beleef dat God se Goeie Nuus die diepste deel van hul harte aanraak deur die pad van lyding…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 26 Maart 2012 om 19:00 — Geen Kommentaar
Liewe vriende,
Hierdie is een van die laaste Kontakte oor ons kwartaaltema: "Eenwees." Ek was nie seker hoe "Wounded healers op die pad" by ons kwartaaltema sou aansluit nie, maar is opgewonde oor wat ek raakgeloop het in my leeswerk hieroor.
Henri Nouwen het gesê: "In our own woundedness (weakness), we can become a source of life for others." (The Wounded Healer - ministry in contemporary society") André Roosma sê dat Nouwen se boek het hom gehelp om sy eie…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 22 Maart 2012 om 8:17 — Geen Kommentaar
Liewe lidmate
Iewers lees ek dat die gemiddelde voertuig in Suid Afrika na aan 20 000 km per jaar ry. Mense in die Bybelse tyd het aansienlik korter afstande per jaar gereis, maar steeds gereis. Ons weet dat Paulus ongeveer 14 000 km hoofsaaklik te voet voltooi het. Abraham het van Ur sak en pak Israel toe gekom.
As jy nie 'n donkie gehad het nie, was voetslaan jou voorland. Perde was bestem vir ryk mense en oorlog. Om in groepe te stap, was waarskynlik…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 14 Maart 2012 om 16:41 — Geen Kommentaar
Dagsê
ʼn Gelukkige mens is iemand wat die kuns verstaan van wat Langenhoven in sy tyd gesê het... om jou swaarkry met lekkerkry te kan klaarkry... of in die woorde wat Barak Obama president van Amerika laat word het, te weet dat om elke dag my kant te bring beteken dat ek moet weet / glo... yes, I can !!!
Die vraag is hoe bring ek hierdie kloutjie by die oortjie uit... om te kan volhou met hoe ek ʼn verskil probeer maak in wat ek elke dag doen en terselfde tyd ook die…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 7 Maart 2012 om 22:38 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by