Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Maart 2013 Blog Artikels (11)

LITURGIE PAASSONDAG 31 MAART 2013 : Nuwe Lewe deur die Boom van die Lewe

LITURGIE PAASSONDAG 31 MAART 2013 : Op 22:2  Boom van die Lewe

 

Voorspel

 

Liturg: In Openbaring 21:5-7 is daar die sg. 7 Uitsprake van God self...

(Elke keer word ʼn kers aangesteek)

 

Toe sê Hy wat op die troon sit: "Kyk, Ek maak alles nuut."

 

En daarna sê Hy: "Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar."

 

Verder sê Hy vir my: "Dit het…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 31 Maart 2013 om 20:23 — Geen Kommentaar

Liturgie Goeie Vrydag 2013: Laat sterf die Eie-Ek in Christus

GOEIE VRYDAG  : NG Lynnwood : Fil 2:1-18

29 Maart 2013 : Trappe van vernedering  Laat sterf  die Eie-Ek in Christus

 

VOORAF

Tjello en Orrel  

 

VOTUM

Na elke kruiswoord word ‘n kers uitgedoof

 

V:     Jesus het gesê: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie”

Stil nadenke.

V:     Jesus het…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 29 Maart 2013 om 21:14 — Geen Kommentaar

Liminale latente lewe in Lydingstyd

Onthou jy die momente van oorgang in jou lewe soos tussen laerskool en hoërskool? Jy is uit die een maar nog nie in die volgende nie; nog vis nog vlees. Of dalk die ervaring net voor jy getrou het, waar jy die gangetjie afstap en nog nie getroud is nie, maar ook nie meer alleen nie.  My maag draai sommer as ek aan die rugbywedstryde dink, na die opwarming voor die fluitjie blaas vir die afskop.  Dis asof niks gebeur nie, maar iets geweldig is oppad! 

Victor Turner het die woord…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 29 Maart 2013 om 21:08 — Geen Kommentaar

Kontak van 22 Maart: Dit is eers wanneer iemand sterf...

Dit is eers wanneer iemand sterf....

Lydenstyd is ’n moeilike deel van die kerklike jaar. Die ander hoofmomente in die kerklike jaar kan ons na uitsien. Ons kan uitsien na ’n Somerkersfees, na die Paasfeesklokke (al sing ons net van hulle), selfs na Hemelvaart op ’n Donderdagaand en na die koue Pinksteraande. Waarna kan ons uitsien in Lydenstyd? Ons sing gewoonlik treurig aan die droewige liedere. Ons word aangespoor om meer erns te maak met stilte en afsondering, en om selfs…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 20 Maart 2013 om 11:30 — Geen Kommentaar

Kontak van 15 Maart 2013: Herfs herinner. . .

Daar is 'n definitiewe knypie in die lug en die Witstinkhout se blare begin verkleur. Die dae is net effens korter en dit raak net so 'n bietjie moeiliker om op te staan. . . herfs is hier. Die draai van die seisoen bring altyd vir my 'n groter stuk bewustheid. Dit is asof ek net so 'n bietjie meer bewus is van die skepping en die Skepper.

As ek Psalm 19 reg verstaan dan openbaar God Homself aan ons op twee verskillende maniere – die Woord en die Skepping. Die teoloë praat van die…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 18 Maart 2013 om 15:03 — Geen Kommentaar

Afkondigings 17 Maart 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 15 Maart 2013 om 8:26 — Geen Kommentaar

PASTORALE BRIEF AAN ALLE GEMEENTES IN DIE NG KERK - Moderamen

Liewe broers en susters



Ons groet u in die Naam van die Drie-enige God, Vader, Seun en Heilige Gees.

Ons dink op die oomblik saam met gelowiges oor die hele wêreld aan die lyding van Jesus Christus. Dit is ‘n tyd waartydens ons in die besonder bewus is van die opoffering en swaarkry van Jesus en sy dood aan die kruis. Dit herinner ons dat God op ‘n besonderse manier ook die God van die sondaar, die noodlydende, die arme en die veronregte is…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 13 Maart 2013 om 16:18 — Geen Kommentaar

Afkondigings 10 Maart 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 8 Maart 2013 om 8:29 — Geen Kommentaar

LITURGIE 3 Maart 2013 Wat leer ons van onsself, as helde val…

LITURGIE 3/3/2013   Luk 22   Lydenstyd:  Wat leer ons van onsself, as helde val…

 

Votum:

 

Dink bietjie wat was  van die seerste seer wat jy al gekry het?  Wat het jy gedoen?

Na wie geroep?/hulp? As ons seer kry... waarheen hardloop ons?  Na jou pa/ma of iemand wat kan help!

 

Vonkk 104 “ Wat ‘n vriend het ons in Jesus”... Hardloop na jou Jesus jou Vriend!

 

Seëngroet:

 

Mag daar…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 4 Maart 2013 om 14:30 — Geen Kommentaar

Kontak oor Kalmte 27 Febr 2013

Om spanning te ervaar is ‘n normale deel van die lewe. Dit is eintlik ‘n gawe wat goeie resultate kan lewer. Soms voel mense skuldig dat hulle spanning ervaar, asof ‘n Christen nie spanning behoort te hê nie.  Jesus ervaar self ook doodsangs in die tuin van Getsemane (Mark 14:34).  Om spanning te ervaar is nie noodwendig ongesond of sonde nie. …

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 1 Maart 2013 om 11:30 — Geen Kommentaar

Afkondigings 3 Maart 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 1 Maart 2013 om 8:26 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service