Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Maart 2014 Blog Artikels (9)

Fliek saam Fay #8 - “Philomena”

Philomena, wat op ware gebeure gebaseer is, vertel die verhaal van Philomena (Judi Dench) se soeke na haar seun, wat meer as vyftig jaar terug deur nonne van haar af weggeneem is. Martin Sixsmith (Steve Coogan), ‘n siniese journalis, bied aan om vir Philomena met haar soektog te help - met die voorwaarde dat hy ‘n artikel oor haar mag skryf. Hierdie soektog neem hulle van Ierland na Amerika en weer terug Ierland toe.  …

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 31 Maart 2014 om 16:54 — Geen Kommentaar

Erediens: Nuwe lewe ontkiem uit sterwende saad Joh 12:24-28

Liturgie 2014/3/30   Oggend  -  Nuwe lewe ontkiem uit sterwende saad  Joh 12:24-28

(Vir MS Word weergawe klik hier: Motief vir die lewe: Sterwende saad_Joh12)

Votum (Rom8:31-39  &  LB 221)

 

LB…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 30 Maart 2014 om 9:30 — Geen Kommentaar

Afkondiging 30 Maart 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 28 Maart 2014 om 8:36 — Geen Kommentaar

Kontak van 21 Maart 2014 - Menseregte

Ons vier op 21 Maart Menseregtedag. Menseregtedag wil ons nie net herinner aan ons land se geskiedenis nie, maar ook aan ons Grondwet se Handves van Regte. Hierdie handves omskryf sekere basiese regte waarop elkeen van ons, as landsburgers, aanspraak kan…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 20 Maart 2014 om 9:24 — Geen Kommentaar

Afkondiging 23 Maart 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 20 Maart 2014 om 8:58 — Geen Kommentaar

Afkondiging 16 Maart 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 14 Maart 2014 om 11:46 — Geen Kommentaar

Kontak 14 Maart 2014 Oorwin die drake daar binne

Op die ou maritieme kaarte was daar soms inskrywings 'here be dragons'.  Dit verwys gewoonlik na onbekende dele van die aarde wat nog nie ontdek is nie. Meestal was daar ook groot vrese vir dié onbekende terreine met denkbeeldige monsters en drake wat groot gevaar inhou.  Die seevaarders het gewoonlik die areas vermy.  Net die braafstes het dit gewaag om die gevreesde onbekende terrein in te vaar.…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 13 Maart 2014 om 17:30 — Geen Kommentaar

Lees gerus – Maart 2014

A thousand splendid suns

Khaled Hosseini

Khaled Hosseini, skrywer van The Kite Runner, oortref homself met hierdie verhaal van Afganistan vroue se lyding en uithouvermoë onder die Taliban. Hosseini stel die leser voor aan die sterk vroue en moeders ond…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 7 Maart 2014 om 17:25 — Geen Kommentaar

Afkondiging 9 Maart 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 7 Maart 2014 om 8:30 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service