Geseënde 2021 vir jou!
Philomena, wat op ware gebeure gebaseer is, vertel die verhaal van Philomena (Judi Dench) se soeke na haar seun, wat meer as vyftig jaar terug deur nonne van haar af weggeneem is. Martin Sixsmith (Steve Coogan), ‘n siniese journalis, bied aan om vir Philomena met haar soektog te help - met die voorwaarde dat hy ‘n artikel oor haar mag skryf. Hierdie soektog neem hulle van Ierland na Amerika en weer terug Ierland toe. …
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 31 Maart 2014 om 16:54 — Geen Kommentaar
Liturgie 2014/3/30 Oggend - Nuwe lewe ontkiem uit sterwende saad Joh 12:24-28
(Vir MS Word weergawe klik hier: Motief vir die lewe: Sterwende saad_Joh12)
Votum (Rom8:31-39 & LB 221)
LB 221
Loof die Heer omdat Hy goed is;
daar's geen einde aan sy…
MeerOpgelaai deur NGL Admin op 30 Maart 2014 om 9:30 — Geen Kommentaar
Ons vier op 21 Maart Menseregtedag. Menseregtedag wil ons nie net herinner aan ons land se geskiedenis nie, maar ook aan ons Grondwet se Handves van Regte. Hierdie handves omskryf sekere basiese regte waarop elkeen van ons, as landsburgers, aanspraak kan maak en wat ons nie ontneem mag word nie.
Dit is…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 20 Maart 2014 om 9:24 — Geen Kommentaar
Op die ou maritieme kaarte was daar soms inskrywings 'here be dragons'. Dit verwys gewoonlik na onbekende dele van die aarde wat nog nie ontdek is nie. Meestal was daar ook groot vrese vir dié onbekende terreine met denkbeeldige monsters en drake wat groot gevaar inhou. Die seevaarders het gewoonlik die areas vermy. Net die braafstes het dit gewaag om die gevreesde onbekende terrein in te vaar.…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 13 Maart 2014 om 17:30 — Geen Kommentaar
A thousand splendid suns
Khaled Hosseini
Khaled Hosseini, skrywer van The Kite Runner, oortref homself met hierdie verhaal van Afganistan vroue se lyding en uithouvermoë onder die Taliban. Hosseini stel die leser voor aan die sterk vroue en moeders ond er die burqas. Die verhaal is op tye so wreed dat…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 7 Maart 2014 om 17:25 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by