Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Maart 2015 Blog Artikels (7)

Kompostering

Opgelaai deur NGL Admin op 23 Maart 2015 om 8:22 — Geen Kommentaar

Afkondiging 22 Maart 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 20 Maart 2015 om 8:25 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde 14 - Maart 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 19 Maart 2015 om 11:41 — Geen Kommentaar

Afkondiging 15 Maart 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 13 Maart 2015 om 7:58 — Geen Kommentaar

Kontak van 6 Maart 2015: Luister, Israel....

Luister, Israel....

 

Ons het moeite met luister. Om mekaar regtig te hoor, is nie ’n eenvoudige saak nie. Ouers en kinders beskuldig mekaar oor en weer dat die ander party nie luister nie. Ons hoor goed wat nie gesê is nie en sê goed wat nie gehoor word nie. Hoe dikwels gebeur dit nie dat ’n spreker in die openbare media aangehaal word, net om agterna te hoor die spreker is verkeerd aangehaal of het sy/haar woorde nie so bedoel nie. Dit is moeilik om te sê hoeveel ons…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 6 Maart 2015 om 9:45 — Geen Kommentaar

Afkondiging 8 Maart 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 6 Maart 2015 om 8:58 — Geen Kommentaar

Fliek saam Fay #10 – 'The Theory of Everything'

Hierdie Britse romantiese drama vertel die liefdesverhaal van Stephan Hawking en sy voormalige vrou, Jane. Eddie Redmayne en Felicity Jones vertolk hulle rolle skitterend. Iemand het opgemerk dat hulle vir ‘n oomblik gewonder het of Hawking self in die rolprent verskyn. Dit is daarom geen verrassing dat Redmayne ‘n Academy award vir sy vertolking ontvang het nie. The Theory of Everything is ‘n hartroerende en eerlike verhaal oor liefde, toewyding,…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 5 Maart 2015 om 17:08 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service