Geseënde 2021 vir jou!
27 Maart 2016 PAASDIENS: LEWE IN OORVLOED!
Vooraf: Wit doek oor die kruis
Geen voorspel
Votum: 7 Kerse aansteek KINDERS steek kerse aan!!!
In Openbaring 21:5-7 is daar die sg. 7 Uitsprake van God self...
(Elke keer word ʼn kers aangesteek; 7 kerse)
1 Toe sê Hy wat op die troon sit: "Kyk, Ek maak alles nuut."
2 En daarna sê Hy:…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 27 Maart 2016 om 14:48 — Geen Kommentaar
Liturgie 23 Maart 2016 18:30 : Dieper Dors, toewyding vir Paasfees.
Musiek vooraf gaan aan tot +-18:33
>>>> ASEMHALING : ERVAAR die dors na Asem en dors na God!
Votum: uit (Isaiah 55:1-3)
Kom, almal wat dors is, kom na die water toe, selfs ook dié wat nie geld het nie,
kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder om te betaal, wyn en melk.…
MeerOpgelaai deur NGL Admin op 25 Maart 2016 om 19:00 — Geen Kommentaar
Liturgie 25 Maart 2016 : Brood en Bloed wat jou lewe voed!
VOORAF
Orrel en klavier
VOTUM: Ons oordink die 7 Kruiswoorde Na elke kruiswoord word ‘n kers uitgedoof
V: Jesus het gesê: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie”
Stil nadenke.
V: Jesus het gesê: “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met…
MeerOpgelaai deur NGL Admin op 25 Maart 2016 om 19:00 — Geen Kommentaar
Die hoogtepunt van die Christelike liturgiese jaar lê voor ons; Palmsondag, die Groot Lydensweek en Paasfees. Christene het deur die eeue gebruike ontwikkel wat hulle voorberei om met volle oorgawe aan die diep transformerende gebeure deel te hê.
Die viering van wat vandag as die Groot Lydensweek (of: die heilige week) bekend staan, het 'n baie vroeë oorsprong. Die vier Evangelies wy 'n buitengewoon groot deel van hulle vertellings…
MeerOpgelaai deur NGL Admin op 21 Maart 2016 om 17:08 — Geen Kommentaar
LITURGIE 6 Maart 2016: Die goud van gelouterde geloof
Voorspel vanaf 8:50
Verwelkoming
ROLF RENKEN voorstel
Geskenk gee: Ampie Swanepoel
Votum:
Kindervriendelike intro: ons bang vir seer kry...
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 6 Maart 2016 om 11:30 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by