April 2010 Blog Artikels (13)

Kontak 30 April 2010

Liewe Vriende





Ek verwonder my aan mense se vermoë om, wanneer hulle tyd maak om te dink oor hul verhouding met God, hulle ‘n eenvoudige woord kan neem en daaruit ‘n wonderlike boodskap haal. Ek hoop die volgende beteken vir jou

soveel soos dit vir my beteken. Ek weet nie wie die skrywer…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 30 April 2010 om 18:36 — Geen Kommentaar

30 April 2010: Skepping en kommunikasie

Liewe lidmate

Hoe praat mens as gelowige met jou kinders en kleinkinders oor die skepping? Is die aarde letterlike in dae geskep? Is National Geografic reg as hulle reken dat die natuurwetenskap en geloof amper vyande van mekaar is? Wel as mens na sommige Christelike groeperings kyk, dan moet dit so wees - sommige gelowiges wil oorlog verklaar wanneer mens reken die Visriviervallei het oor miljoene jare ontstaan.

Ek lees 'n skitterende artikel van Gerda de…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 29 April 2010 om 13:08 — Geen Kommentaar

Kontak 30 April 2010 Ons toesprakies vir God

Wanneer ons moet gaan verduidelik as ons iets verkeerd gedoen het, werk ons mos 'n toesprakie in ons koppe uit, hoe ons ons saak gaan stel.



In die gelykenis van die verlore seun hoor ons ook hoe die seun daar in die ver land aan sy toesprakie werk wat hy vir sy pa gaan gee as hy tuis kom. (Luk 15:18)



Sy pa is egter so oorstelpt van blydskap dat hy hom nie veel steur aan die toespraak nie. Dit lyk selfs of hy hom nie eers laat klaar praat nie. Hy omhels hom, soen hom, bring… Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 28 April 2010 om 18:30 — Geen Kommentaar

23 April 2010. 'n Fraai toeristedorpie

Liewe lidmate

Het jy die verhaal gehoor van die fraai toeristedorpie wie se bestaan in die gedrang gekom het omdat daar 'n dam in hulle omgewing gebou sou word - die dorpie sou oorspoel en vernietig word. Eers het die leiers geveg vir die voortbestaan van die dorpie. Toe het hulle dit gelate aanvaar. Die fontein in die middel van die dorp het oorgroei geraak van die mos; die blomme in blombakke het gevrek en vullis het in die strate opgehoop.

Tans beleef heelwat…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 23 April 2010 om 9:47 — Geen Kommentaar

Afkondigings 25 April 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 23 April 2010 om 8:23 — Geen Kommentaar

Kontak 23 April 2010





Liewe Vriende



Ons reaksie op nuus soos Malema se uitsprake en die lied wat hy sing, die moord op Eugene

Terreblanche, ander ontstellende gebeure in ons land, selfs uitsprake oor die

Mighty Men saamtrek en nog meer, het my laat dink aan die storie van die twee

wolwe.…



Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 23 April 2010 om 7:00 — Geen Kommentaar

Kontak 23 April 2010 Jou Beursie is vol

Arnold Bennett het gesê “You wake up in the morning, and Lo! Your purse is magically filled with twenty-four hours- the most precious of possessions…”

Die effek van die boodskappe soos bg is meestal dat mense 'n net nog groter uitset uit die lewe soek. Nog meer druk en spanning beleef oor die…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 22 April 2010 om 7:00 — Geen Kommentaar

Liturgie en preek 18 April 2010 Semper Reformata!

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 18 April 2010 om 15:30 — Geen Kommentaar

Afkondigings 18 April 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 16 April 2010 om 9:15 — Geen Kommentaar

Kontak 16 April 2010

Liewe Vriende





Eerskomende Sondag is ‘n besondere geleentheid wat julle nie moet misloop nie. Die “hoeksteensuil” wat moes plek maak vir die nuwe portaalgang by die ingang na die kerk toe, word weer

“onthul”. Dit is geskuif na die vierkant toe waar jy dié fokuspunt nie…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 15 April 2010 om 23:59 — Geen Kommentaar

Kontak 16 April 2010 Hervorm!

Sondagoggend word die hoeksteen her-ingewy op ‘n nuwe plek nadat die bouery en verbeterings afgehandel is. Wat egter interessant is, is die woorde op die gedenkplaat: Ecclesia Reformata…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 15 April 2010 om 10:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 11 April 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 9 April 2010 om 9:38 — Geen Kommentaar

SIPRESSE IN NOORDELIKE HALFROND WEET WANNEER DIT PAASFEES IS!

(Author Unknown)

Last year April on a Sunday we took one of our "nowhere" drives. My husband was quietly driving a back road. I was occupied in the front passenger seat watching the scenery.



I noticed out of the corner of my eye that my husband was straining to look out my window. This startled me, since his eyes should have been on the road in front of him. I asked him what he was looking at out the windows, and he quietly replied, "Nothing." His eyes went back to the road in… Meer

Opgelaai deur Gerda Human op 4 April 2010 om 22:32 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2021

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2021   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service