Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

April 2011 Blog Artikels (8)

Meer inligting oor Lynnwoodbridge en die Atterbury Teater

Vir die van julle wat bietjie gelees het oor die nuwe Lynnwood Bridge ontwikkelinge in die nuwe Lynnwoorde tydskrif, sou sien dat ons na die offisiële persverklaring verwys.

 

Nou, vir jou inligting, hier is die artikel, en die persverklaring wat alles mooi verduidelik, wat jy sommer hier kan…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 21 April 2011 om 13:32 — Geen Kommentaar

22 April 2011. Hy het opgestaan!

Hallo!

 

Sjoe, maar dit was 'n woelige twee weke gewees:  vanaf die herfs vakansie tot ons nou die seisoen van langnaweke betree.  Komende naweek is nie sommer enige langnaweek nie.  Dis die hoogtepunt van die kerklike jaar!  Paasfees.  Klomp dinge verander:  die kleure van die bome en ook die kleure van die liturgiese bande voor in die kerk.  Ons beweeg uit lydenstyd binne in die sentrum van opstanding, feesvier en pinkster.

 

Hierdie naweek is daar twee…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 21 April 2011 om 10:27 — Geen Kommentaar

Kontak 22 April 2011

Liewe Vriende,

Mag julle Paasfees geseënd wees!

Tradisioneel is ons Paasnaweek se vieringe gefokus op Goeie Vrydag en Paassondag. Daar is in die kerklike tradisie 'n rykdom van maniere waarop die naweek se gebeure gevier word.

In Nederland word vandag, "Witte Donderdag" genoem Dit het begin in die 12e eeu deur 'n wit doek oor 'n kruis te gooi.  In die Duitse tradisie staan die dag bekend as "Gründonnerstag", afgelei van 'n Duitse woord wat "ween" (huil) beteken. Op die…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 21 April 2011 om 7:52 — Geen Kommentaar

Kontak 22 April 2011 Moed in Lyding

Ons weet almal dat sommige resultate net met inspanning verkry word. Om jou graad te verwerf verg soms laat nagte en gefokusde inspanning. Verhoudings vra tyd, luister en dade van liefde om te floreer. Meestal gebeur dinge nie vanself nie, dit het energie nodig om te gebeur.



Die probleem is dat ons energie en toewyding soms te min is om te kies en te doen wat nodig is! Dink sommer net hoeveel dit van jou vra om jou eie belange te laat staan en iemand anders te help, of om aan te…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 20 April 2011 om 14:30 — Geen Kommentaar

Jakaranda Kinderhuis Uitreik - Artikel

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 15 April 2011 om 10:28 — Geen Kommentaar

Afkondigings 17 April 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 15 April 2011 om 10:22 — Geen Kommentaar

Paaswyding: Om volgelinge van Jesus Christus te wees

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 14 April 2011 om 9:34 — Geen Kommentaar

Afkondigings 10 April 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 8 April 2011 om 10:16 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service