Geseënde 2021 vir jou!
Ons tema vir hierdie kwartaal is dien. As ek aan dien dink dan spring my gedagtes dadelik na Johannes 13.
Jesus en sy dissipels sit aan tafel en alles is reg vir die ete: almal het hulle plekke ingeneem en die kos is waarskynlik al op die tafel. Die wasskottel, water en handdoek staan ook reg vir die…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 24 April 2012 om 8:00 — Geen Kommentaar
Liewe Vriende,
In die kerklike tradisie word in die tweede week na Christus se opstanding, gedink aan die barmhartigheid van God, die Goeie Herder. Psalm 23 en die verhaal van die Emmausgangers in Lukas 24, speel 'n groot rol. 'n Herder wat nie gehuiwer het om sy lewe vir sy skape te gee nie, maar wat ook die ontnugterde reisigers nie aan hulle onsekerheid oorgelaat het nie. Dat God barmhartig en genadig is, lees ons op baie plekke in die Ou en Nuwe Testamente.
Daar is een…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 18 April 2012 om 23:18 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 15 April 2012 om 11:00 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 12 April 2012 om 20:13 — Geen Kommentaar
Mense doen oor die algemeen soveel moeite om te sorg vir hulle liggaamlike gesondheid. Daar is oefenprogramme, diëte, mediese ondersoeke en medikasie vir amper elke kwaal. Selfs motors word gereeld versorg deur die olie en water te meet, gereelde dienste te beplan en die motor gereeld skoon te was. Ander kyk met baie sorg na hulle tuine of huise. Tyd, geld en energie word gespandeer om vir alles en nog wat te sorg...
Al bogenoemde sorg is goed en deel van ‘n gesonde…
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 11 April 2012 om 22:00 — Geen Kommentaar
In die Herfsuitgawe van die Lynnwoorde word verwys na die Belydenis van Belhar wat op die webblad beskikbaar is. Lees dit gerus hier. U kan ook hier kommentaar lewer.
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 10 April 2012 om 17:30 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by