Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

April 2013 Blog Artikels (8)

Die vals en Ware Self

In die kontak van 1 Mei het ek verwys na die Ware Self.  In die boek van Richard Rohr "Immortal  Diamand" skryf hy oor die vals en Ware self.... Hier is 'n paar gedagtes uit die boek:

Die Ware Self is "wie jy is in God en wat God is in my." Dit is die opstandingslewe met God en die uitgangspunt vir mens se lewe. Dit beteken die inwonende Christus. Die hoeksteen van die lewe word die opstanding. 

 

Die meeste godsdienstige en geestelike…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 30 April 2013 om 9:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 26 April 2013

Gevestigde Belange

Die afgelope Sondag het daar ’n interessante artikel in Rapport (21 April 2013) verskyn. Die opskrip van die artikel is: “Inge en Reeva – Is dit hoe dit is?” Die artikel handel oor die tragiese dood van die twee vroue Inge Lotz en Reeva Steenkamp. Die artikel begin deur te wys op die groot ooreenkomste tussen die twee vroue. Hulle was albei “blond, gegradueerd, hoogs gekwalifiseerd en beeldskoon”. In beide gevalle is hulle deur hul familie en…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 26 April 2013 om 10:30 — Geen Kommentaar

Afkondigings 28 April 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 26 April 2013 om 9:33 — Geen Kommentaar

Kontak van 19 April 2013: Spieëls

Ek wonder of Marilyn Monroe dit reg gehad het toe sy gesing het dat diamante 'n vrou se beste vriend is. Ek wonder of sy nie eerder spieëls moes gesing het nie. Meeste vroue (en ek wil waag om te sê mans ook) sal eenvoudig net nie sonder 'n spieël kan lewe nie. Ons almal se huise het ten minste in elke slaapkamer en badkamer 'n spieël. Daar is selfs spieëls in ons motors. Volgens 'n onlangse studie kyk Britse vrouens ten minste agt maal 'n dag…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 19 April 2013 om 10:17 — Geen Kommentaar

Afkondigings 21 April 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 19 April 2013 om 9:21 — Geen Kommentaar

Kontak van 8 April 2013

Net Renosters?

 

As mens na die afgelope ruk se koerantopskrifte kyk, word daar gereeld renosters gestroop en daar is mense wat geld gee sodat die spesies (Swart en Wit) gered kan word.  ’n Roerende verhaal is die van ’n klein seuntjie wat sy verjaarsdaggeld geskenk het sodat renosterstropers aan die kaak gestel kan word.  Teen die lamppale vandag lees ek dat nou ook volstruise gestroop word.  Die ware toedrag van sake is dat renosters en volstruise…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 15 April 2013 om 11:21 — Geen Kommentaar

Afkondigings 14 April 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 12 April 2013 om 8:51 — Geen Kommentaar

Afkondigings 7 April 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 5 April 2013 om 8:40 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service