Geseënde 2021 vir jou!
Die groot vraag
Ek blaai onlangs (weereens) op Amazon se webwerf en raak bedruk oor al die boeke wat ek nooit gaan lees nie. Dit laat my toe wonder wat ander mense besig is om te lees. Die topverkoperlys het op dié vraag ’n onverwagte antwoord gegee. Die topverkoperlys van die afgelope drie jaar bevat ook ’n paar boeke wat op die godsdienstige terrein lê. Dit was egter veral die temas wat my aandag getrek het. In 2011 tot 2013 was daar onder die top 20 elke jaar ’n boek wat oor…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 30 April 2014 om 14:00 — Geen Kommentaar
LITURGIE 27 April 2014 LYNNWOOD PAASOKTAAF: Jesus Lewe!
Musiek vooraf: Klavier speel op die stoep en Orrel in die kerk (Paasoktaaf tema)
Aankondigings:
Stilte
OPSTANDING Powerpoint met musiek: “I am not there!” van Libera
Votum:
Kom, O Lewe, en wek my uit die dood.
Kom, O…
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 27 April 2014 om 11:00 — Geen Kommentaar
Ons het die laaste sewe weke lydenstyd gevier. Die hoogtepunt van die lydenstyd
(en die kerklike jaar) vier ons hierdie naweek met Goeie Vrydag, Stilsaterdag en Paassondag. Gebruik gerus ons gemeente se Lydenstyd-ikoon om Jesus se pad van lyding en opstanding te bedink.
Hieronder is ‘n paar vrae om jou gedagtes te prikkel.…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 23 April 2014 om 14:28 — Geen Kommentaar
Die grootste fout wat jy kan maak, as jy die rolprent Noah gaan kyk, is om ‘n ware vertolking van die Bybelverhaal te verwag. Noah verskil op verskeie plekke drasties van die Bybelse Noag-verhaal. Die rolprent is ‘n verbeeldingryke verhaal wat van die basiese gegewens van die Noagverhaal gebruik maak, maar ook nie skroom om daarvan af te wyk nie. Tog hou die verhaal homself met temas uit die Bybelse Noag-verhaal besig - soos sonde, straf en genade. Daar is ‘n baie sterk…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 22 April 2014 om 9:18 — 1 Kommentaar
GOEIE VRYDAG : NG Lynnwood : 18 April 2014
Die Kruis oorbrug die Kloof - Luk 23:33-49
VOORAF
Tjello en Orrel
VOTUM: Ons oordink die 7 Kruiswoorde
Na elke kruiswoord word ‘n kers uitgedoof
V: Jesus het gesê: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie”
Stil nadenke.
V: Jesus het gesê: “Ek…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 18 April 2014 om 12:19 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 11 April 2014 om 8:51 — Geen Kommentaar
Lynnwood gemeente se retreat vind plaas by Good Shepherd vroeg-lentetyd vanaf 29 tot 31 Augustus 2014. Daar is 10 enkel- en 10 dubbelkamers beskikbaar. Koste: R850 p.p. wat ‘n dubbelkamer deel (etes ingesluit) en R1000 vir 'n enkelkamer (etes ingesluit). Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Inskrywingsvorms is beskikbaar (Good Shepherd Retreat…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 10 April 2014 om 9:48 — Geen Kommentaar
Verder nagedink oor Peet se boem boemelaar.
Dit is duidelik uit my kollega se “Kontak” van laasweek dat hy ’n deurleefde kennis van boemelaars en bedelaars het. Ek het ’n vermoede dat hy op hierdie gebied baie van ons se meerdere is. Dit is natuurlik deels daaraan toe te skryf dat hy langs ’n kerkgebou bly wat boemelaars aantrek soos ’n kers ’n mot. Ek het nog nooit langs ’n kerkgebou gebly nie. Hoewel ek dus ’n agterstand het ten opsigte van diegene wat dié twyfelagtige…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 4 April 2014 om 10:03 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by