Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

April 2015 Blog Artikels (9)

Afkondiging 3 Mei 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 30 April 2015 om 8:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 24 April 2015

Hindernisse in die luisterproses

 

Ek lees ’n dag of twee gelede van ’n nuwe boek wat die voormalige spioenasiebaas, dr. Niël Barnard, geskryf het. Dit is memoires oor die ontmoetings en gesprekke wat hy tydens die oorgang na ’n nuwe regering in Suid-Afrika met belangrike rolspelers gehad het. Daarin vertel hy ook van die baie ontmoetings wat hy met oud-president Nelson Mandela gehad het. Wat my opval in die uittreksel van die boek wat in die koerant verskyn het, is dat…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 25 April 2015 om 12:40 — Geen Kommentaar

Afkondiging 26 April 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 24 April 2015 om 8:09 — Geen Kommentaar

Kontak van 19 April - Lig in die donker

Iemand vra nou die dag – waar is God in hierdie donker en onstuimige tye? 'n Ander sê doodernstig – God is nie teenwoordig in hierdie wêreld nie; kyk net na al die chaos.



Die Oostenrykse komponis Franz Joseph Haydn het tussen 1796 en 1798 'Die Schöpfung' – Die Skepping – gekomponeer. Hy lewer met hierdie stuk musiek 'n musikale kommentaar op die eerste skeppingsverhaal (Genesis 1). Haydn se overture begin met 'n voorstelling van die chaos waarvan Genesis 1 vertel. Die stadige,…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 20 April 2015 om 14:42 — Geen Kommentaar

Afkondiging 19 April 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 17 April 2015 om 7:57 — Geen Kommentaar

Erediens 12/4/2015: Die opgestane Here Jesus ontmoet jou versluierd as jou lewe!

Liturgie Lynnwood 2015/04/12 Die opgestane Here Jesus ontmoet jou versluierd as jou lewe!

Liturg: In Openbaring 21:5-7 is daar die sg. 7 Uitsprake van God self...

(Elke keer word ʼn kers aangesteek en stilte na elke sin)

Toe sê Hy wat op die troon sit: "Kyk, Ek maak alles nuut."

En daarna sê Hy: "Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar."

Verder sê Hy vir my: "Dit het klaar gebeur!

Ek is die Alfa en die Omega, die Begin…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 13 April 2015 om 7:30 — Geen Kommentaar

Afkondiging 12 April 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 10 April 2015 om 8:07 — Geen Kommentaar

KONTAK VAN 27 MAART 2015 - LIEFDE, NIE BOETEDOENING NIE

Wanneer ons oor Jesus se kruisdood dink laat ons ons baie male deur die taal van die tempeltradisie lei. Paulus maak baie van hierdie soort taal in sy briewe gebruik. My hele lewe lank dink ek aan Jesus se kruisdood in terme van woorde soos skuld, boetedoening en offers. Binne hierdie manier van dink is verlossing direk gekoppel aan ‘n probleem (die mens se sonde).

Die…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 9 April 2015 om 13:06 — Geen Kommentaar

Die Kruis is die Kompas

Van die ontstellendste nuus die afgelope tyd was die afgryslike ongeluk waar 'n Airbus A320 van Germanwings van koers af gedwing is deur 'n loods wat homself en 150 mense na hulle dood toe gestuur het. Die gebeure laat koue rillings by mens se ruggraat afgaan. Volgens die klankopnames het die passasiers eers die laaste paar sekondes gehoor dat hulle van koers af is. Die einde van hulle lewe moes absoluut vreesaanjaend…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 3 April 2015 om 8:00 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service