April 2016 Blog Artikels (7)

Afkondiging 24 April 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 22 April 2016 om 8:00 — Geen Kommentaar

Afkondiging 17 April 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 15 April 2016 om 8:13 — Geen Kommentaar

Kontak: Ruil jou kollig vir 'n vloedlig!

Ruil jou kollig vir 'n vloedlig!

Gestel jy loop in 'n groot donker pakhuis in met net 'n flitslig in jou hand. Die rigting waarheen jou flitslig wys sal net 'n gedeelte van die pakhuis verlig. Jy sal dalk 'n paar bottels koeldrank sien. Heel moontlik sal jy dink dit is 'n pakhuis van die koeldrankverspreider Coca Cola. Skielik word die ligte vir 'n oomblik aangeskakel en jy sien 'n groot diversiteit van produkte van alles wat jy jou kan indink, soos in 'n Makro pakhuis. Al die ligte…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 10 April 2016 om 15:57 — Geen Kommentaar

Afkondiging 10 April 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 8 April 2016 om 8:07 — Geen Kommentaar

Kontak van 1 April 2016 - (On)beduidend . . .

Ek het 'n rukkie terug hierdie foto op Facebook raakgeloop. Die titel van hierdie installasie, deur die Meksikaanse kunstenaar Jorge Mendez Blake, is 'Die krag van een boek'. Met die eerste oogopslag lyk die installasie na 'n doodgewone baksteenmuur, maar wanneer jy hierdie konstruksie van nader bekyk word die bultjie in die middel van die muur sigbaar. Dit is…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 4 April 2016 om 10:20 — Geen Kommentaar

Paasoktaaf: Om die Onsienlike te sien

Liturgie 2016/04/03    OM DIE ONSIENLIKE TE SIEN     JOH 20:11 ev

 

VOTUM

 

Na kort rukkie stilte.....Morning has Broken: Hercules en Friena

 

Skepper, Bron van Nuwe Lewe

 

Skepper, Asem Wind van Nuwe Lewe,

Waai U Lewende Wind van seëninge deur my,

Laat die laaste blare van seer, spanning en sonde afval

Sodat ek leeg en oop voor U kan…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 3 April 2016 om 10:30 — Geen Kommentaar

Afkondiging 3 April 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 1 April 2016 om 8:04 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2021

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2021   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service