Geseënde 2021 vir jou!
Liewe Vriende,
‘n Paar laaste gedagtes oor Pinksterfees.
In die Ou Testament is Pinkster deur die Jode gevier as ‘n oesfees wat gevier is 50 dae nadat die oes begin…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 27 Mei 2010 om 12:23 — Geen Kommentaar
Dagsê
In 1974 skryf Harlan Howard (1927 - 2002) ’n liedjie getitel “no Charge” wat Melba Montgomery toe sing. Van toe af het hierdie country western…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 26 Mei 2010 om 17:30 — Geen Kommentaar
Dit voel soms asof mens in ‘n wasige droom lewe. Die lewensstroom vloei so vinning by jou verby dat jy nie veel detail sien nie. Alles lyk soos die ou TV-stelle met wasige swart-en-wit beeld. Ons kyk wel, maar sien nie regtig veel nie. Die geraas en sneeubeeld belemmer jou sig.
Ons kuier byvoorbeeld…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 26 Mei 2010 om 17:00 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 26 Mei 2010 om 9:18 — Geen Kommentaar
Liewe lidmate
Komende So preek ek uit Esra 6. Dus lees ek die afgelope week die inleiding op Esra en Nehemia. Het jy geweet dat die gemeenskap in daardie tyd bestaan het uit verskillende partye, elk met 'n eie opinie. Die verhouding met die Persiese heersers was soms troebel. Die mense wat uit ballingskap teruggekeer het, het op sekere punte anders as die agtergeblewenes geglo. Die terugkerendes het "grondeise" ingedien teen die mense wat agter gebly het, want hulle voorouers…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 25 Mei 2010 om 12:49 — Geen Kommentaar
Dagsê
Om sommanet so ’n stukkie terug te kyk op moedersdag wat verby is, wil ek met jou hierdie storie deel wat op ‘n keer in Erma Bombeck’s Mother’s Day Column verskyn het oor die liewe Heer se gesukkel om ‘n regte ma gemaak te kon kry.
Laat een nag in sy oortyd gesukkel om ‘n regte ma gemaak te kry, stap ‘n engel daar in die werkskamer in en wonder hoekom die liewe Heer dan so met hierdie model sukkel. My probleem is dat die bestelling wat vir hierdie model geplaas…
Opgelaai deur Johann Voges op 21 Mei 2010 om 10:06 — Geen Kommentaar
Liewe Vriende
Die Pinkstergebeure is só bekend, soms so óórbekend dat ons moeilik verras word oor die manier waarop God deur die eeue werk in mense. Blaai mens deur die Bybel, kan jy
verwag dat ‘n vlam van verwondering in jou aangesteek word. Ek wil my verwondering
graag met julle…
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 20 Mei 2010 om 21:33 — Geen Kommentaar
Kontak 21 Mei 2010 Radikale Rus in God
Daar is ‘n manier van teenwoordig wees by iemand wat meer is as woorde, emosies en selfs meer is as fisiese kontak. Wanneer mens werklik onbevrees in absolute aanvaarding saam…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 19 Mei 2010 om 22:00 — Geen Kommentaar
Liewe lidmate
Sy naam was Theophrastus Philippus Aureolus Bombastus von Hohenheim en aan sy tydgenote was hy bekend as Paracelsus. Sy studente het hom geken as die vader van Toksikologie. Hierdie Switserse dokter, wat in die sestiende eeu geleef het, was 'n pionier as dit kom by die gebruik van chemiese stof in medisyne. Van sy bekendste woorde was iets soos: "Die dosis bepaal of dit gif is." Die beginsel agter dit is dat selfs gif veilig is indien die dosis klein…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 18 Mei 2010 om 8:53 — Geen Kommentaar
Liewe Vriende
Onthou vanaand, 13 Mei, se Hemelvaartdiens in die kerk om 18:30. Die 16e Mei begin ons Pinksterreekse. Vir meer inligting, besoek gerus die webblad en neem Sondag ‘n pinksterpamflet
by die deure.…
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 12 Mei 2010 om 22:41 — Geen Kommentaar
2 concerned with sacred or religious things, holy, divine,…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 12 Mei 2010 om 20:30 — Geen Kommentaar
Liewe Vriende
Eerskomende Donderdag, die 13e Mei, vier ons Hemelvaart en ons begin die 16e met ons Pinksterreeks. Die temas en inligting oor die reeks en die een by die Oord en ons
Sotho-sprekendes, is op ons webblad te sien, en daar is pinksterpamflette by
die…
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 6 Mei 2010 om 19:47 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 5 Mei 2010 om 20:30 — Geen Kommentaar
Liewe Lidmate
Die ander dag praat ek met 'n kollega uit Windhoek se dae. Hy merk op: "Ja, nee swaer dis waar dat die tyd vlieg. Verlede jaar hierdie tyd was dit nog Februarie." Kan jy glo dat Pinkster om die draai is!
Hierdie jaar vermoed ek dat Pinkster besonders gaan wees. Daar is meer as een spreker wat kontekstuele sake aanraak; die musiek gaan meewerk om atmosfeer te skep. Vir die kleingoed is daar PikkiePinkster wat in die Gesinskerk plaasvind van 18.30…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 5 Mei 2010 om 18:54 — Geen Kommentaar
Dagsê
Met hemelvaart volgende Donderdag begin pinkstertyd in die kerkjaar. Dis die tyd wat die kerk oor die eeue gesê het hiermee vier ons die begin…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 4 Mei 2010 om 23:35 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by