Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Mei 2011 Blog Artikels (16)

Afkondigings 29 Mei 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 27 Mei 2011 om 11:07 — Geen Kommentaar

Stadsretreat II

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 27 Mei 2011 om 11:00 — Geen Kommentaar

Kontak 26 Mei 2011

Dagsê

Oral dra die bome en lamppale nog die letsels en flenters van 'n munisipale politiek gegeurde verkiesing wat verby is... by party plekke het baie verander en by ander plekke het alles dieselfde gebly. Die groot vraag hiervandaan is nie wie watter stoele waar in die munisipaliteitshiёrargieё volsit nie, maar hoe elkeen van ons 'n verskil gaan probeer maak in ons eie omgewing. Want ongelukkig werk dit so in enige politieke verkiesings soos Winston Churchill al in sy tyd…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 26 Mei 2011 om 6:50 — Geen Kommentaar

Kontak 25 Mei 2011

Liewe Vriende,

21 Mei 2011 het gekom en gegaan ... Die reuse aardbewing het nie gekom nie en sesuur was ons nog almal hier. Nou hoor ek daar is 'n Oktober-datum, daar is selfs 'n fliek gemaak oor Desember 2012 (iemand uit Duitsland het een van ons senior lidmate selfs gebel met die vertroulike inligting oor die presiese tyd, maar ook gesê dat sy kan verseker haar familie word ook gered as sy 'n sekere bedrag geld in sy rekening oorbetaal!) en onlangs het die Rekord 'n berig in gehad…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 26 Mei 2011 om 0:18 — Geen Kommentaar

Kontak 26 Mei 2011 Ontmoet God in die Stad

Waar ontmoet God ons? Is dit net in die erediens, tydens ons stiltetyd en op retreat waar ons God kan ontmoet? Meeste mense kan getuig van ‘n geleentheid waar ons God in die natuur ervaar het. Is hierdie tipe sporadiese ervaring van God wat ons maar mee moet saamleef en wat God vir ons bedoel het? 

Natuurlik is God se teenwoordigheid altyd verskuild en word dit net ontsluit deur geloof. Ons kan dus…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 25 Mei 2011 om 22:00 — Geen Kommentaar

27 Mei 2011. Stresbrekers

Liewe lidmate

 

Dis omtrent 'n geruim tyd vandat ek laas 'n blog geskryf het.  Dis vir my heerlik om weer met julle kontak te maak! 

 

Het jy ook al hierdie woorde gehoor:  "Jy stes te veel"?  Of dalk:  "Jy stes verniet, alles gaan regkom"?  Ongelukkig is dit nie waar nie want stres kos ons wel.  Dit het die moontlikheid om mense te vernietig: dit laat ons kreatiwiteit verloor en benadeel ons fisiese gesondheid.  Jesus vertel natuurlik in die bergrede dat…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 25 Mei 2011 om 11:25 — Geen Kommentaar

Afkondigings 22 Mei 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 20 Mei 2011 om 9:36 — Geen Kommentaar

Kontak 19 Mei 2011 Dankbaar vir Demokrasie

Die groot dag van die verkiesing verby!  Vir een dag was die algemeenste gesprekstema vir 'n verandering nie die weer nie, maar hoe lank jy in die ry gestaan het!  Al wat nou nog moet gebeur, is dat die uitslae bekend gemaak moet word. Die skewe plakkate teen die lamppale vertel nog die verhaal van die verkiesingsveldtog.

 

As iets verkeerd loop besef mens soms eers die waarde daarvan.  Dalk het jy ook al een oggend met 'n skok uitvind jou motor se battery is pap en toe eers…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 19 Mei 2011 om 7:00 — Geen Kommentaar

24/7 Christenwees in gemeenskap

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 14 Mei 2011 om 16:27 — Geen Kommentaar

Afkondigings 15 Mei 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 13 Mei 2011 om 12:50 — Geen Kommentaar

Kontak 12 Mei 2011

Liewe Vriende,

Ons kwartaaltema in die gemeente is: "gemeenskap."

Deur die geskiedenis het dit dikwels gebeur dat gelowiges hulleself "eenkant" hou, saamtrek in groepe gelowiges wat dieselfde dink en dan nie graag wil betrokke raak by mense wat anders as hulle dink en doen nie. Mens het dit dikwels in gemeentes gesien waar Bybelstudiegroepe of omgeegroepe maklik ontaard het in "broeigroepe", eerder as "groeigroepe." Mens sou die voorbeelde kon opstapel ... want dis op die ou…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 12 Mei 2011 om 0:11 — Geen Kommentaar

Afkondigings 8 Mei 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 6 Mei 2011 om 8:54 — Geen Kommentaar

Kontak 6 Mei 2011 Is Moedersdag net ‘n geldmaakspul?

Sondag 8 Mei is Moedersdag! Is Moedersdag maar net ‘n geldmaakspul?

 

Alhoewel Moedersdag moontlik Grieks-Romeinse wortels het, word die eerste viering verbind aan die sg “Mothering Sunday” vanaf die 1600’s waar lidmate van die Anglikaanse kerk hulle kerk van herkoms (Moederkerk) gevier het.  Kinders het dié dag ook blomme gepluk en in die kerk aan hulle moeders gegee.

 

In 1858 het Anna Javis van die VSA aan die viering ‘n nuwe inhoud gegee, wat sy die kollig…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 4 Mei 2011 om 12:30 — Geen Kommentaar

Gemeentevroue Kalender 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 3 Mei 2011 om 11:12 — Geen Kommentaar

Die nuwe Lynnwoorde is hier!

Soos jy seker al opgemerk het, het ons Kleinkroniek blaadjie plek gemaak vir die volwaardige Lynnwoorde tydskrif!



Die lynnwoorde is, net soos die Kleinkroniek, propvol gemeentenuus, kalender items en nog vele meer dinge wat jy van moet kennis neem in en om ons gemeente. Ons het egter ook 'n paar gemeenskapsrelevante artikels ingesluit, wat ons almal kan help om bietjie wyer te kyk as net ons eie mure, en ook te begin raaksien wat die Here doen in ons gemeenskap en ons…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 3 Mei 2011 om 11:09 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde 1 - Herfs 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 3 Mei 2011 om 11:00 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service