Geseënde 2021 vir jou!
Liewe lidmate
Een van my kollegas uit Windhoek maak die volgende opmerking: "Verlede jaar hierdie tyd was dit nog Maart gewees." Kommunikasie geskied al vinniger en vinniger. Op 24 Mei 1842 het Samuel Morse die eerste keer via elektrisiteit gekommunikeer. Die spoed van die vinnigste trein was toe ongeveer 75 km/h en Morse se uitvinding het die spoed van kommunikasie baie vinnig laat toeneem. Behalwe spoed, beleef baie mense vandag dat die hoeveelheid kommunikasie ook al…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 28 Mei 2012 om 16:38 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 24 Mei 2012 om 10:00 — Geen Kommentaar
GEEN TOEGANG
In Levitikus 23 lees ‘n mens van drie feeste wat in die eerste maand van die Joodse kalender gevier is: Pasga/Paasfees, gevolg deur die fees van die eerstelinggerf op die Sondag ná die Pasga en dan, ná 50 dae, die Oesfees (Pinksterfees). Die woord “pinkster” beteken 50.
Pinksterdag was een van die belangrike Joodse feesdae waartydens die volk die eerste opbrengs van hul oes aan die Here kom…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 23 Mei 2012 om 7:30 — Geen Kommentaar
Liewe vriende,
Hierdie week vier ons die hemelvaart van ons Here Jesus Christus. Raak mens stil en dink aan die opstanding en alles wat daarna gebeur het, dan kan jy en ek ons verwonder en bid:
Here,…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 17 Mei 2012 om 9:08 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur NGL Admin op 15 Mei 2012 om 11:37 — Geen Kommentaar
Liturgie 13 Mei 2012: KIES die LEWE!!!
Aardse Spiritualiteit: Voluit LEWE en ten volle Mens!!!!
Aankondigings: PO
Votum
Voorganger: Die Woord het mens geword en onder ons kom woon.
Gemeente: Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
V: Hy is die…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 13 Mei 2012 om 13:00 — Geen Kommentaar
Een van die stories uit my kleintyd wat my altyd gefassineer het was die verhaal van ʼn boer wat ʼn stoute bobbejaan wou vang wat aanhoudend sy vrugte gesteel het. Hy het allerhande metodes probeer sonder sukses. Toe kry hy eendag ʼn blink idee! Hy het groot blik geneem met ʼn gat so groot so ʼn bobbejaan se hand daarin en liplekker lekker vrugte daarin gelos. Natuurlik was…
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 9 Mei 2012 om 22:30 — Geen Kommentaar
Liewe lidmate
Reeds vroeg in Gr 9 by 'n skoolmaat se begrafnis, het ek gewonder oor hoekom sommige dinge gebeur. In die gewilde Teologie sal mens boeke kry wat sake aanspreek soos, "Why bad things happen to good people." Sou mens 'n klompie predikante laat gesels, sal iemand waarskynlik op 'n stadium die "Teodisee vraagstuk," noem. Baie mense het die opvatting dat alles wat gebeur 'n doel het. Ons verstaan dalk nie nou hoekom my skoolmaat so vroeg in sy lewe moes sterf…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 2 Mei 2012 om 15:41 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by