Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Mei 2013 Blog Artikels (15)

Afkondigings 2 Junie 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 31 Mei 2013 om 9:30 — Geen Kommentaar

Kontak van 24 Mei 2013

Integriteit en verhoudings

Bonnie Ware is ’n verpleegkundige. Sy spesialiseer in palliatiewe sorg. Sy het gereeld gehoor dat haar pasiënte hulself verwyt oor een of ander aspek van hul lewe. Terugskouend sou hulle op ’n bepaalde terrein van hulle lewe anders wou optree. Sy het mettertyd agtergekom dat die sake wat haar pasiënte noem waaroor hulle spyt is gemeenskaplike temas vorm. Dit het daarop uitgeloop dat sy ’n boek oor die onderwerp geskryf het: “The top five regrets of…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 24 Mei 2013 om 10:33 — Geen Kommentaar

Afkondigings 26 Mei 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 24 Mei 2013 om 9:39 — Geen Kommentaar

Stadsretreat IV

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 24 Mei 2013 om 9:08 — Geen Kommentaar

Gemeentevroue Bediening Jaarprogram 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 23 Mei 2013 om 12:25 — Geen Kommentaar

Anton Pienaar: Pinkster 2013 Lynnwood-Oord

Pinkster 2013 Lynnwood-Oord

Die volledige teks op .pdf kan u hier aflaai.



Tema vir die week :Laat my met U verenig lewe



Maandag 13 Mei Op soek na die Misterie

Ek is ‘n Pinksterkind. My geestelike lewe is baie…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 23 Mei 2013 om 8:30 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde Mei 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 18 Mei 2013 om 9:58 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde Mei 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 18 Mei 2013 om 9:58 — Geen Kommentaar

Kontak van 17 Mei 2013 - Saam aan tafel...

Marie Douglas skryf in 'n artikel dat daar 'n groot verskil tussen drankies en etes is, “drinks are for strangers, acquaintances and workmen.  Meals are for family, close friends, honored guests”.  Wanneer ons iemand nooi om saam met ons te eet – steek ons 'n grens oor.  Volgens Douglas is dit juis by etes waar ware vriendskappe gesmee word.  Ons leer mense net beter ken wanneer ons saam eet.  By 'n tafel vol kos en mense gebeur daar “magic”. Op `n onverklaarbare manier bind…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 17 Mei 2013 om 10:06 — Geen Kommentaar

Afkondigings 19 Mei 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 17 Mei 2013 om 8:40 — Geen Kommentaar

Fliek saam Fay #3 – Little one

Regisseur Darrell James Roodt (bekend vir Sarafina en Cry the beloved Country) se nuutste rolprent ‘Little one’ is eg Suid-Afrikaans. Die rolprent vertel die reis wat Pauline (Lindiwe Ndlovu), met ‘n klein dogtertjie (Vuyelwa Msimang) wat verkrag en vir dood gelos is, onderneem. Behalwe vir Ndlovu is die toneelspel teleurstellend. Dit voel asof sekere dele van die verhaal afgerammel word. Ten spyte van die bogenoemde is die verhaal roerend, omdat…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 15 Mei 2013 om 12:17 — Geen Kommentaar

13 Mei 2013: Monopoly geld

Nie met Monopoly geld nie.

 

Om van tyd tot tyd in Johannesburg te gaan rondloop is vir Karin en my heerlik.  Die ander dag beland ons in Bryanston in ’n inkopiesentrum.  Meganiese horlosies het my nog altyd aangespreek en dié dag loop ek by ’n winkel in met besonderse horlosies.  Die man agter die toonbank oorhandig aan my ’n netjiese katalogus wat ons opsluit by ’n koffiewinkel bestudeer.  Daar sien ek die mooiste sakhorlosie – “complicated movement”. …

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 13 Mei 2013 om 17:03 — Geen Kommentaar

Afkondigings 12 Mei 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 10 Mei 2013 om 8:40 — Geen Kommentaar

Liturgie 5 Mei - Ek het U hartlik Lief o Heer!

Liturgie NG Lynnwood 5 Mei 8:30 TEMA Ek het U hartlik lief o Heer  Joh 21

 

Votum

 

O God verlig my gedagtes al hoe meer,

Sodat ek kan verstaan hoe wyd en ver,

Hoe hoog en  diep u liefde vir ons is....

 

So wyd -  soos die Ooste van die Weste, wat u ons sondes wegneem...

So ver – soos die onbegrensde tyd vertel van u onbegrensde liefde

So hoog – dat ons deur u Seun se…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 5 Mei 2013 om 13:51 — Geen Kommentaar

Afkondigings 5 Mei 2013

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 3 Mei 2013 om 8:57 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service