Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Mei 2014 Blog Artikels (11)

Kontak 30 Mei 2014: Dr Johan Jooste

HEMELVAART IN DIE EVANGELIES

Donderdag het ons die hemelvaart van Jesus herdenk. Jesus se opstanding uit die dood en sy hemelvaart is twee kante van dieselfde gebeure. Sy opstanding vertel vanwaar Hy kom; sy hemelvaart waar Hy nou is.

Die Bybelskrywers beskryf die opgestane Here se teenwoordigheid op verskillende maniere. Omdat hulle nie ons soort geskiedenis skryf nie, maar 'n boodskap…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 30 Mei 2014 om 9:33 — Geen Kommentaar

Afkondiging 1 Junie 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 30 Mei 2014 om 8:21 — Geen Kommentaar

Wie is jy boem, boemelaar?

Wie is jy boem, boemelaar?

 

Pastorieë trek sluipslapers, bosbewoners en werkloses sonder weerga aan.  Gun my ’n skrale uur in die voortuin en iewers gaan daar iemand opdaag wat van Polokwane op pad is na Die Baai, want hy het gehoor dat daar werk is en of ek hom nie net met ’n paar honderd kan las nie; vir die…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 26 Mei 2014 om 18:13 — Geen Kommentaar

Kom ons stem!

Kom ons stem!

 

“Kom ons stem.”  Dit is nogal iets wat mens hoor by moeilike vergaderings en selfs tydens gesprekke rondom keuse van kos tydens ’n familie vakansie wanneer ons sukkel om met gesprek tot ’n vergelyk te kom.  Dis nou weer sulke tyd in ons land:  ons gaan stem.  Vroeg in Mei gaan ’n verskeidenheid van mense na hulle stemlokale om hulle keuse uit te oefen deur ’n kruisie te…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 26 Mei 2014 om 18:12 — Geen Kommentaar

Geestelik en beestelik

Geestelik en beestelik?

 

Onthou jy konserte van lank gelede?  Daar was ’n beestelike deel waar mense limericke opgesê het (waarin die plaaslike leraar gewoonlik die onderwerp van bespreking was) en dalk het iemand tot groot verleentheid van sy familie “Daar doer in die Bosveld” probeer gesing.…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 26 Mei 2014 om 18:10 — Geen Kommentaar

Afkondiging 25 Mei 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 23 Mei 2014 om 9:25 — Geen Kommentaar

Afkondiging 18 Mei 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 16 Mei 2014 om 9:08 — Geen Kommentaar

Kontak van 16 Mei 2014: 'n Geloofsgewoonte vir elke seisoen: Stilte en afsondering

Ons fokus vir 2014 is Seisoene van groei, waarmee ons erken dat elkeen van ons onsself in 'n ander seisoen van geloofsgroei bevind. Die wonderlike is dat daar in elke seisoen sekere geloofsgewoontes is wat ons help om die volle waarde en betekenis van daardie tydperk/seisoen te beleef.

Stilte is een van die waardevolle geloofsgewoonte wat 'n mens, veral in die wintertyd van die siel, kan gebruik. Sören Kierkegaard het gesê: "As ek 'n dokter was,…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 16 Mei 2014 om 9:07 — Geen Kommentaar

Kom tuis in die verwelkomende arms van God as Moeder - Kontak 9 Mei 2014

As iemand jou nou vra om te verduidelik wie God is, besef jy vinnig die beperktheid van ons woorde om iets oor God te sê. Ons verval meestal maar in ons katkisasie antwoorde wat darem ‘n goeie begin gee. Maar as jy verder wil verduidelik hoe jy God beleef en wie God is, raak die woorde op. Dit is ook ’n goeie antwoord om eerder stil te wees en min te sê oor God wat tog soveel meer as ons menslike woorde is.

In die Bybelbiblioteek van 66 boeke het mense deur eeue so ‘n groot…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 9 Mei 2014 om 9:28 — Geen Kommentaar

Afkondiging 11 Mei 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 9 Mei 2014 om 8:18 — Geen Kommentaar

Erediens Jesus leef! ... in die Politiek! Vir wie moet jy stem?

Liturgie NG Lynnwood: Jesus leef in die Politiek. Vir wie moet ek stem? 4/5/2014

Klik hier vir die MS Word weergawe van die preek

Votum:

 

Orrelis speel 159:1 sag terwyl liturg die woorde van v 1 en 2 lees

 

Seëngroet

 

Mag daar vir julle genade en…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 5 Mei 2014 om 7:30 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2019   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service