Geseënde 2021 vir jou!
Die groot geheime gratis geskenk...
Wat is die grootste gawe van die liefde wat jy vir iemand kan gee? Is dit ‘n kosbare diamant, of om iemand uit te vat vir ete, of die mooiste woorde te sê, of om iemand te help of liefdevolle aanraking?
Ek dink een van die grootste geheime gratis geskenke wat jy aan iemand kan gee is om AANDAG TE SKENK! Dit klink eenvoudig, maar eintlik vra dit alles van jou. Dit vra dat jou eie agenda en gedagtes eers net…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 29 Mei 2015 om 10:24 — Geen Kommentaar
So ruk gelede wys ‘n vriendin vir my hierdie indrukwekkende foto’s deur die New Yorkse fotograaf Bing Wright. Wright neem gebreekte spieëls en vang die refleksie van sonsondergange daarop vas.
Dit verg ‘n besondere manier van kyk na die werklikheid om te besef dat gebreekte spieëls so ‘n unieke refleksie teweeg kan bring dat die eindresultaat ongelooflik mooi kan…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 22 Mei 2015 om 9:24 — Geen Kommentaar
Verder nagedink oor hindernisse in die luisterproses.
Ek het in ’n vorige Kontak oor hindernisse in die luisterproses geskryf. Ek het by daardie geleentheid moontlike hindernisse geïdentifiseer, naamlik die volgende vier:
1) Evaluerende luister: Ek dink die hele tyd of dit wat die persoon sê “reg” of “verkeerd” is.
2) Interpreterende luister: Ek speel die rol van ’n amateur-sielkundige. Ek soek na die redes vir dit wat die persoon sê, doen of dink.
3)…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 17 Mei 2015 om 10:30 — Geen Kommentaar
Ek was onlangs by 'n bespreking oor spiritualiteit, Christenskap en sekere waardes in Afrika. Een van die deelnemers aan die gesprek vertel toe van 'n insident wat hy van 'n klomp jare terug onthou. Hy was by 'n vergadering betrokke waar 'n groep tradisionele leiers 'n belangrike besluit moet maak wat sekere morele gevolge vir die mense van hulle gemeenskappe sou hê.
Hy moes later daardie selfde middag 'n vlug haal huistoe, en het soos die vergadering aangehou het al hoe meer en meer…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 4 Mei 2015 om 12:01 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by