Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Mei 2016 Blog Artikels (8)

Afkondiging 29 Mei 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 27 Mei 2016 om 8:34 — Geen Kommentaar

Kontak van 20 Mei 2016: Hoe geestelik is jy?

Hoe geestelik is jy?

Die verskillende strominge binne die Christendom antwoord die vraag verskillend. Volgens sommige is alle Christene nie ewe geestelik nie. Daarmee bedoel hulle dat die Heilige Gees nog nie in sy volheid in alle Christene werksaam is nie. Om die Gees in sy volheid te ontvang, het ’n Christen ’n “second blessing”, ’n tweede geloofservaring nodig. Die eerste geloofservaring is wanneer iemand tot bekering, tot ’n openlike geloofsbelydenis kom. Die tweede…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 20 Mei 2016 om 9:52 — Geen Kommentaar

Afkondiging 22 Mei 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 20 Mei 2016 om 7:54 — Geen Kommentaar

Afkondiging 22 Mei 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 20 Mei 2016 om 7:54 — Geen Kommentaar

Afkondiging 15 Mei 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 13 Mei 2016 om 8:17 — Geen Kommentaar

Afkondiging 8 Mei 2016

Opgelaai deur NGL Admin op 6 Mei 2016 om 8:09 — Geen Kommentaar

Kontak van 29 April 2016 - Dit wat gebreek is

"Maak vir ons ruimte. Ons het niemand veronreg nie; ons het niemand skade berokken nie; ons het niemand uitgebuit nie ..." (2 Korintiërs 7:2-16)

Paulus het die gemeente in Korinte op een van sy sendingreise gestig, soos ook al sy ander gemeentes. Op 'n volgende sendingreis doen hy weer daar aan, maar hierdie keer behandel die gemeente hom baie sleg, en gee hom 'n yskoue skouer. Wat presies daar gebeur het word nie beskryf nie, maar die effek op Paulus is duidelik: dit het hom…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 6 Mei 2016 om 4:23 — Geen Kommentaar

Kontak van 6 Mei 2016 - God se werk

Oor en oor word ek verras oor hoe God op ‘n unieke wyse met elkeen van ons oppad is. Hoe God elke konteks in my lewe sal gebruik vir my groei, mits ek oop is daarvoor. Hierdie vorming vind natuurlik plaas in ‘n ruimte waar ek myself oopstel vir God. En alhoewel verandering en groei God se werk is, gebeur dit wanneer ek by God tyd spandeer en oop is vir sy transformerende prosesse in my lewe.

Ruth Haley Barton skryf: Without solitude, we are dangerous in the human community and in…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 6 Mei 2016 om 4:20 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2019   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service