Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Junie 2010 Blog Artikels (7)

Ke Nako! Dis tyd vir Hoop Preek 27 Junie 2010

Preek in Word aanheg. klik hier: Lynnwood20100627_hoop_SAG8.doc


Ke Nako!…


Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 27 Junie 2010 om 10:30 — 2 Kommentare

Kontak 11 Junie 2010

Liewe Vriende,



Hierdie is die laaste Kontak voor die vakansie aanbreek en word namens die predikantespan aan julle gestuur. Bid in die tyd asseblief vir ons gemeentelede en jongmanse wat

by die sokkeruitreik betrokke is, die siekes en ander lidmate wat voorbidding

nodig het. Die inligting is hieronder, asook ons…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 9 Junie 2010 om 19:33 — Geen Kommentaar

Afkondigings 6 Junie 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 4 Junie 2010 om 8:55 — Geen Kommentaar

Kontak 4 Junie 2010

Liewe Vriende,





Ek het so ‘n paar weke gelede vertel van my verwondering oor hoe mense soms ‘n woord, soos GUIDANCE, kan neem en in hul stilword betekenis daaruit haal vir hul lewe. In

die geval was dit: “God – U – and I – DANCE”. Die slot woorde was: Dans jou lewensdans saam…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 3 Junie 2010 om 12:40 — Geen Kommentaar

Kontak 4 Junie 2010 Wie leef jou lewe?

Dis so jammer dat so baie mense nie hulle eie lewens leef nie. Daar is soveel mense en instansies wat jou lewe vir jou wil leef. Hulle sal jou voorsê, voorskryf en selfs so ver gaan om jou te dwing.



Ons erken nie maklik dat ons lewe deur ander geleef word nie, maar as jy mooi daaroor nadink word ons almal se lewens tot ‘n mate deur iemand of iets ingrypend beinvloed. Die vraag is, of jy jou lewe leef meestal van binne gemotiveer of meestal net…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 2 Junie 2010 om 21:30 — Geen Kommentaar

4 Junie 2010. Stadsretreat

Liewe lidmate

Hierdie tyd van 'n kwartaal hoor mens nogal gereeld dat mense 'n besonderse rowwe kwartaal gehad het. Kreatiwiteit en geduld raak skaars artikels. Ons het twee ore en een mond en dis 'n goeie beginsel om dit in hierdie verhouding te gebruik, maar teen die einde van die kwartaal is daar 'n oorvloed van kwaai monde te bespeur.

My vriendelike kollega, Immanuel, kom teen hierdie tyd van die kwartaal met 'n mooi gedagte na vore: stadsretreat. Die…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 2 Junie 2010 om 17:56 — Geen Kommentaar

Kontak 2 Junie 2010

Dagsê



Hierdie week sommanet vir al die pa’s met dogters en dogters met pa’s. Hierdie liedjie is geskryf in 1956 deur Larry Markes en musiek…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 2 Junie 2010 om 16:30 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service