Geseënde 2021 vir jou!
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 27 Junie 2010 om 10:30 — 2 Kommentare
Liewe Vriende,
Hierdie is die laaste Kontak voor die vakansie aanbreek en word namens die predikantespan aan julle gestuur. Bid in die tyd asseblief vir ons gemeentelede en jongmanse wat
by die sokkeruitreik betrokke is, die siekes en ander lidmate wat voorbidding
nodig het. Die inligting is hieronder, asook ons…
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 9 Junie 2010 om 19:33 — Geen Kommentaar
Liewe Vriende,
Ek het so ‘n paar weke gelede vertel van my verwondering oor hoe mense soms ‘n woord, soos GUIDANCE, kan neem en in hul stilword betekenis daaruit haal vir hul lewe. In
die geval was dit: “God – U – and I – DANCE”. Die slot woorde was: Dans jou lewensdans saam…
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 3 Junie 2010 om 12:40 — Geen Kommentaar
Dis so jammer dat so baie mense nie hulle eie lewens leef nie. Daar is soveel mense en instansies wat jou lewe vir jou wil leef. Hulle sal jou voorsê, voorskryf en selfs so ver gaan om jou te dwing.
Ons erken nie maklik dat ons lewe deur ander geleef word nie, maar as jy mooi daaroor nadink word ons almal se lewens tot ‘n mate deur iemand of iets ingrypend beinvloed. Die vraag is, of jy jou lewe leef meestal van binne gemotiveer of meestal net…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 2 Junie 2010 om 21:30 — Geen Kommentaar
Liewe lidmate
Hierdie tyd van 'n kwartaal hoor mens nogal gereeld dat mense 'n besonderse rowwe kwartaal gehad het. Kreatiwiteit en geduld raak skaars artikels. Ons het twee ore en een mond en dis 'n goeie beginsel om dit in hierdie verhouding te gebruik, maar teen die einde van die kwartaal is daar 'n oorvloed van kwaai monde te bespeur.
My vriendelike kollega, Immanuel, kom teen hierdie tyd van die kwartaal met 'n mooi gedagte na vore: stadsretreat. Die…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 2 Junie 2010 om 17:56 — Geen Kommentaar
Dagsê
Hierdie week sommanet vir al die pa’s met dogters en dogters met pa’s. Hierdie liedjie is geskryf in 1956 deur Larry Markes en musiek…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 2 Junie 2010 om 16:30 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by