Geseënde 2021 vir jou!
Liewe lidmate
In die winter veral is is mens goed bewus van elektristeitsverbruik. Iewers gedurende die afgelope naweek flits die boodskap op die TV dat kykers moet afskakel wat afgeskakel kan word want ons moet krag spaar. Stephan Joubert skryf sinvol oor kinders van God en krag:
[1] Gelowiges is kragdrade, nie kragbronne nie. Laat ons dit vinnig uit die weg ruim: God is ons bron van krag: om van Christus te getuig, die lewe te kan hanteer en om sommer net te kan leef. Ons…
Opgelaai deur Peet Crous op 26 Junie 2012 om 12:55 — Geen Kommentaar
Ek en (my) Peet het verlede week die rolprent “The Best Exotic Marigold Hotel” gaan kyk. Die rolprent vertel die verhaal van sewe Britse pensionarisse wat besluit om by die Best Exotic Marigold Hotel in Jaipur te gaan aftree. Groot is hulle teleurstelling wanneer die luukse hotel ‘for the elderly and beautiful’ nie lyk soos die advertensie sê nie. In die proses word hulle geforseer om nuwe mense, kleure, geure en kulture te omarm en deur hulle gedeelde ervarings ontdek…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 20 Junie 2012 om 4:17 — Geen Kommentaar
Liewe vriende,
Wat het geword van goeie sportmangees? 'n Sportmangees wat ook getuig van die Christelike waardes waarvoor ons staan?
Waarom die vraag en is dit iets wat die groter gemeenskap raak en watter rol speel hulle daarin?
Mens lees in die koerante van skolerugby insidente, spelers wat skeidsregters bykom, afrigters wat 'n sleg voorbeeld stel, ouers wat wil handgemeen raak en skeidsregters beledig. Hierdie soort gees kry mens nie net by rugby nie, maar ook van die…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 14 Junie 2012 om 7:33 — Geen Kommentaar
Brrrrr, maar dis koud! Uiteindelik lyk dit of die winter by ons aangekom het en met mag en mening op ons gaan toeslaan. Ek dink ek moet begin tel hoeveel mense op een dag vir my sê hoe koud dit is. Dis asof elkeen se woorde my help tuis kom in die winterseisoen. ‘n Vriend van my, dr James Kirkpatrick het gister twee keer gesê hy sien uit na die koue winterweer wat oppad is. Dit het my skoon verras want meestal word oor die koue grou weer gekla. Sy houding jeens winter maak die ervaring…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 6 Junie 2012 om 7:00 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by