Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Junie 2013 Blog Artikels (5)

Kontak van 28 Junie 2013

Is ons lief vir ons poskode?

Die Evangelies vertel slegs van twee geleenthede waar Jesus gehuil het – met sy vriend Lasarus se dood en toe Hy oor Jerusalem uitgekyk het. In Lukas 19:41-42 lees ons dat Jesus so lief was vir Jerusalem en haar mense dat Hy oor hulle gehuil het. Jesus was lief genoeg vir ‘n plek om daaroor te huil. Jesus was lief vir Sy poskode.



Een van die nuutste gonswoorde in die VSA is ‘Locavore’. Terloops die woord…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 28 Junie 2013 om 10:59 — Geen Kommentaar

Kontak van 21 Junie 2013

Waarheid

Ek lees iewers ’n verhaaltjie oor die Russiese skrywer Alexander Solzjenitsin. Nadat hy in die Weste aangekom het, is hy deur die media oorval. Hy kon nêrns, nie eers op die balkon van die huis waar hy tuisgegaan het, verskyn sonder om deur joernaliste en flitsende kameras begroet te word nie. Tydens ’n nuuskonferensie wat hy in hierdie tyd hou, sê hy teenoor die joernaliste dat hulle in hul soeke na die waarheid niks en niemand ontsien nie. Merkwaardige woorde van iemand wat…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 21 Junie 2013 om 10:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 14 Junie 2013

Nie ‘n verwelkomend nie, maar uitnodigend…



Lynnwood moet meer as ‘n verwelkomende gemeente wees, ons moet ‘n uitnodigende gemeenskap word. En daar is ‘n verskil. Om verwelkomend te wees is passief – ons wag vir besoekers en gaste om ons gemeente te besoek en dan probeer ons hulle welkom laat voel. Om verwelkomend te wees gaan oor ons, nie oor hulle nie.



Uitnodigend is anders – dit beteken dat ons die veilige…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 13 Junie 2013 om 11:30 — Geen Kommentaar

Afkondigings 16 Junie 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 13 Junie 2013 om 10:36 — Geen Kommentaar

Afkondigings 9 Junie 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 7 Junie 2013 om 8:30 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service