Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Junie 2014 Blog Artikels (6)

Kontak van 13 Junie 2014: “You are preaching a good sermon today”

In die donker oggendure van die 6de Januarie 1900 het 'n groep Vrystaatse kommando's 'n aanval op die Britse posisies in en om die Natalse dorp Ladysmith geloods. Een aanval was op Wagon Hill gerig, 'n heuwel wat oor die dorp uitkyk en wat beheer was deur Britse regimente. Burgers en Britse soldate het verbete geveg, sonder dat dit altyd moontlik was om vas te stel wie vriend, en wie vyand was in die stikdonkerte. Na twee ure het die Boerekommando's daarin geslaag om die Britse regimente…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 20 Junie 2014 om 12:01 — Geen Kommentaar

Kontak van 20 Junie 2014: Affluenza...ly ons dalk ook `n bietjie daaraan?

Bekommernis en angs is tot `n sekere mate deel van meeste van ons se lewens, en tog weet ons dat bekommernis of angs ons nie ver bring nie. Dit verander niks aan ‘n situasie nie en maak die lewe onaangenaam. Daarom probeer meeste van ons om op allerhande maniere van bekommernis ontslae te raak, of dit te vermy. Dikwels probeer ons so hard dat die stryd teen bekommernis die ding word waarvoor ons leef — die ding wat besit neem van ons lewens. Dit is vir mense in dié situasie wat Jesus sê:…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 20 Junie 2014 om 10:37 — Geen Kommentaar

Afkondiging 22 Junie 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 20 Junie 2014 om 8:34 — Geen Kommentaar

Afkondiging 15 Junie 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 13 Junie 2014 om 8:18 — Geen Kommentaar

Kontak van 6 Junie 2014: Die Drie-eenheid

Die Drie-eenheid

Die Christelike kerk bely God as Vader. In die kerk se belydenisse word God se Vaderskap in verband met sy skepping en onderhouding van sy skepping genoem. Hy is in die hemel en ons is op die aarde. Hy is dus verhewe bo sy skepping.

 

Die kerk bely aangaande Jesus Christus dat God op ’n besondere manier in Hom teenwoordig was/is. Die Woord het vlees geword en tussen ons kom woon, tussen ons kom tent opslaan. Jesus is God met…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 6 Junie 2014 om 9:00 — Geen Kommentaar

Afkondiging 8 Junie 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 6 Junie 2014 om 8:32 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service