Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Junie 2015 Blog Artikels (9)

Kontak van 26 Junie 2015 - Om op 'n nuwe wyse aan te sit…

"I'm too busy to chew. That's why I blend all my meals into smoothies…"

Sommige van ons sal met Jarod Kintz se woorde kan identifiseer. Maaltye het vir baie van ons slegs 'n manier geword om ons liggame te voed. Maar wat sal gebeur as ons anders oor ons maaltye begin dink? Wat sal gebeur as ons maaltye meer word…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 26 Junie 2015 om 11:47 — Geen Kommentaar

Erediens: Welkom in die Vaderhart van God!

LITURGIE Lynnwoood 2015 06 21     Welkom in die Vaderhart van God

 

Votum:

 

Ewige,

heilige,

ondeurgrondelike God.

 

Ek kom na U toe.

Ek wil U hoor,

U antwoord.

 

Ek wil U vertrou

en U liefhê,

U en al u skepsels.

 

In U hande

lê ek my sorge,

my twyfel, my vrees.

 

Ek bring geen geloof nie,

ek het geen vrede nie.

Ontvang…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 21 Junie 2015 om 13:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 19 Junie 2015: Roeping

Roeping

Ons het in die kerklike jaar “stilletjies” die oorgang na koninkrykstyd gemaak. Die leesrooster skryf vir hierdie tyd van die jaar, die begin van koninkrykstyd, gewoonlik ’n Bybelse roepingsverhaal voor. Dit maak baie sin, want in koninkrykstyd val die klem op God wat met ons in die wêreld op pad is. Die wêreld is groot en kompleks. Hoe/waarheen is God met ons op pad? Dit is op hierdie punt waar die tema van “roeping” belangrik word.

 

Daar kan minstens…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 19 Junie 2015 om 11:57 — Geen Kommentaar

Afkondiging 21 Junie 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 19 Junie 2015 om 8:06 — Geen Kommentaar

Afkondiging 14 Junie 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 12 Junie 2015 om 7:52 — Geen Kommentaar

KONTAK VAN 5 JUNIE 2015 - BELYDENIS

Die laaste tyd het ons onvermydelik weer oor belydenisse nagedink. Belydenisse is eie aan die gereformeerde leer, maar dit beteken nie dat daar nie in eie geledere soms misverstande oor die belydenisse is nie. Ek het ‘n lysie van ‘n paar misverstande gemaak:

Misverstand 1: Belydenisse het dieselfde gesag as die Bybel.

Die Rooms-Katolieke kerk het naas die Skrif ook die gesag van die tradisie en die pous erken. Die gereformeerdes het slegs die Bybel onder die…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 11 Junie 2015 om 12:11 — Geen Kommentaar

Erediens: Julle is Skatryk

Liturgie Lynnwood    7 Junie 2015   10:10    Julle is Skatryk!

 

Aankondigings

 

Votum:   sagte musiek in die agtergrond begin eers dan lees ek met teks op die bord

 

Fluit van God

 

'n Klein, fyn fluit van hout

Leeg, hol, van riet,

stil, rustend in haar hand.

Afwagtend die blaas

in dié amorfe vorm,

van die Asem van die…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 7 Junie 2015 om 13:31 — Geen Kommentaar

Afkondiging 7 Junie 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 5 Junie 2015 om 9:16 — Geen Kommentaar

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 5 Junie 2015 om 9:15 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service