Geseënde 2021 vir jou!
"I'm too busy to chew. That's why I blend all my meals into smoothies…"
Sommige van ons sal met Jarod Kintz se woorde kan identifiseer. Maaltye het vir baie van ons slegs 'n manier geword om ons liggame te voed. Maar wat sal gebeur as ons anders oor ons maaltye begin dink? Wat sal gebeur as ons maaltye meer word as net brandstof vir ons liggame? Wat sal gebeur as ons elke…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 26 Junie 2015 om 11:47 — Geen Kommentaar
LITURGIE Lynnwoood 2015 06 21 Welkom in die Vaderhart van God
Votum:
Ewige,
heilige,
ondeurgrondelike God.
Ek kom na U toe.
Ek wil U hoor,
U antwoord.
Ek wil U vertrou
en U liefhê,
U en al u skepsels.
In U hande
lê ek my sorge,
my twyfel, my vrees.
Ek bring geen geloof nie,
ek het geen vrede nie.
Ontvang…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 21 Junie 2015 om 13:00 — Geen Kommentaar
Roeping
Ons het in die kerklike jaar “stilletjies” die oorgang na koninkrykstyd gemaak. Die leesrooster skryf vir hierdie tyd van die jaar, die begin van koninkrykstyd, gewoonlik ’n Bybelse roepingsverhaal voor. Dit maak baie sin, want in koninkrykstyd val die klem op God wat met ons in die wêreld op pad is. Die wêreld is groot en kompleks. Hoe/waarheen is God met ons op pad? Dit is op hierdie punt waar die tema van “roeping” belangrik word.
Daar kan minstens…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 19 Junie 2015 om 11:57 — Geen Kommentaar
Die laaste tyd het ons onvermydelik weer oor belydenisse nagedink. Belydenisse is eie aan die gereformeerde leer, maar dit beteken nie dat daar nie in eie geledere soms misverstande oor die belydenisse is nie. Ek het ‘n lysie van ‘n paar misverstande gemaak:
Misverstand 1: Belydenisse het dieselfde gesag as die Bybel.
Die Rooms-Katolieke kerk het naas die Skrif ook die gesag van die tradisie en die pous erken. Die gereformeerdes het slegs die Bybel onder die…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 11 Junie 2015 om 12:11 — Geen Kommentaar
Liturgie Lynnwood 7 Junie 2015 10:10 Julle is Skatryk!
Aankondigings
Votum: sagte musiek in die agtergrond begin eers dan lees ek met teks op die bord
Fluit van God
'n Klein, fyn fluit van hout
Leeg, hol, van riet,
stil, rustend in haar hand.
Afwagtend die blaas
in dié amorfe vorm,
van die Asem van die…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 7 Junie 2015 om 13:31 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by