Geseënde 2021 vir jou!
Om emosioneel 'spasie te hou' vir iemand, beteken om lanks iemand te loop op die reis waarop hulle hulself bevind sonder oordeel, sonder om hulle minderwaardig te laat voel, hulle te probeer fix of om die uitkoms van die reis te probeer beheer of beïnvloed. Ons maak spasie vir mekaar wanneer ons ons harte oopmaak, onvoorwaardelike ondersteuning bied en enige vorm van oordeel en beheer laat vaar. In my eie lewe is daar mense wat deur die jare vir my spasie gehou het deur hulle…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 24 Junie 2016 om 14:39 — Geen Kommentaar
Elkeen maak ’n verskil
Die volgende munisipale verkiesing is om die draai. En soos verwag kan word, is al die politieke partye hard aan die werk om kiesers te lok om vir ’n bepaalde party te stem. Die boodskappe wat aan die kiesers oorgedra word, varieer dalk aansienlik, maar die onderskeie boodskappe het een ding in gemeen: Die verteenwoordigers van elke party maak daarop aanspraak dat hulle ’n betekenisvolle verskil in mense se lewe kan maak. En dit is ongetwyfeld só dat die…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 24 Junie 2016 om 9:33 — Geen Kommentaar
Lynnwood_20160605 _Identiteit: Wie is ek Werklik?
Voorspel : Dalk iets uit die orrelkonsert van Vrydag? (Ek kan dit aankonding as jy voel dis nodig)
Votum: Karl Bart-votum
O Here, ons God!
U weet wie ons is wat hier voor U byeengekom het:
mense met goeie gewetens
én met skuldgevoelens;
tevredenes en ontevredenes;
dié wat sekerheid het en ander wat…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 5 Junie 2016 om 21:13 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by