Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Julie 2010 Blog Artikels (15)

Afkondigings 1 Augustus 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 30 Julie 2010 om 8:55 — Geen Kommentaar

Kontak 30 Julie 2010

Liewe Vriende,



Gesprekke die afgelope week met, onder andere, 'n tiener en 'n paar werkende jongmense, het my net weer laat besef dat gelowiges, kerkmense, meeste kere die oorsaak is dat daar sommige mense is wat sukkel om te glo. Ons is dikwels die oorsaak dat mense, jonk en oud, nie net skepties staan teenoor die kerk nie, maar ook teenoor God.



Die belewenis van die persone was dat "kerkmense", die kerk, baie veroordelend (judgemental) is. Hulle ervaar dat gelowiges op skool… Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 29 Julie 2010 om 23:17 — Geen Kommentaar

Kontak 29 Julie 2010

Dagsê

Hierdie kwartaal is die bedoeling om mekaar te herinner aan nommer 3 en 4 van ons 2010 se vyf…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 29 Julie 2010 om 22:00 — Geen Kommentaar

30 Julie 2010. Vyf uitdagings!

Liewe lidmate

Skrander Zander, die voorsitter van ons kerkraad, herinner almal aan die vyf uitdagings wat ons in 2010 gestel het. Omdat ek saam met die kerkraad daaroor opgewonde is, vra ek bietjie vandag: Hoe vorder jy met hierdie uitdagings?

Ter wille van die ouens, soos ek, wat maklik vergeet, hier is die uitdagings weer:

[1] Eet saam; verkieslik met iemand ongewoon.

[2] Steek 'n grens oor; waag dit om iets anders te doen in God se…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 28 Julie 2010 om 18:21 — Geen Kommentaar

Kontak 30 Augustus 2010 "Connoiseur of Beauty"

In ‘n boek oor die spirituele mentor Thomas Merton skryf Robert Waldron dat Thomas ‘n “connoisseur of beauty “is. Alhoewel hy nie baie luukshede besit het nie, kon hy skoonheid intens waardeer. Hy kon die skoonheid van argitektuur, meubels, kunswerke, die natuur en skoonheid van mense terdeë geniet en waardeer.



‘n “Connoisseur” is iemand wat ‘n spesiale kennis en waardering van ‘n voorwerp verwerf deur nougesette…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 27 Julie 2010 om 22:30 — Geen Kommentaar

Afkondigings 25 Julie 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 23 Julie 2010 om 9:20 — Geen Kommentaar

Kontak 23 Julie 2010

Liewe Vriende,


Ek het die volgende woorde al op 'n advertensiebord gesien en vandag weer gehoor: "dream the future, enjoy the journey." Droom oor die toekoms en geniet die reis.


Dit het my dadelik laat dink aan die feit dat ons kinders van die Here is en verseker 'n toekoms het om oor te droom. Ons droom almal verskillend oor dié toekoms en ons mag want die Bybel teken 'n haas onvoorstelbare prentjie daarvan!


Wat my…
Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 22 Julie 2010 om 20:30 — Geen Kommentaar

Kontak 24 Julie 2010 God die Bron

Soveel keer probeer ons dinge in ons lewe verander of vernuwe. Ons werk slim planne uit en maak goeie voornemens. Dink maar aan ‘n paar fasette in jou lewe waaraan jy al probeer werk het of tans aan werk. Op ons eie is dit moeilik en soms onmoontlik. Ek nooi jou om aan die hand van die volgende seën krag te put uit die Lewensbron self. Let op hoe jou ervaring van God jou vorm.



Mag die skoonheid van God

jou vul met ‘n nuwe uitkyk en…
Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 22 Julie 2010 om 8:30 — Geen Kommentaar

Kontak 21 Julie 2010

Dagsê



Hier so met die begin van die ander helfte van die jaar kom 'n mens agter dat jy al meer getoets raak – nie net in wat jy alles raakgesien kry nie,…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 21 Julie 2010 om 20:00 — Geen Kommentaar

23 Julie 2010. "Liewe Jesus?"

Hallo liewe lidmate

Ons gebruik nogal dikwels die benaming "Liewe Jesus." Veral wanneer ons met kinders praat. Natuurlik is dit ook waar. God het ons lief en sonder om te skroom sit ons die woorde op kansels en gemeente se blaadjies: "God is liefde." Dit is tog so dat God ons lief het en mens lees dit in die Bybel.

Ongelukkig is dit ook waar dat mense die woorde "Liewe Jesus" wil gebruik soos 'n pleister - as ietsie seer is, wanneer 'n kind sy knieg geskaaf het,…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 21 Julie 2010 om 10:49 — Geen Kommentaar

Afkondigings 18 Julie 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 16 Julie 2010 om 8:26 — Geen Kommentaar

Kontak 16 Julie 2010

Liewe Vriende,

Mens leef nog so half in die glystroom (slipstream) van die wêreldbekersokker en die…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 14 Julie 2010 om 22:59 — Geen Kommentaar

Kontak 14 Julie 2010

Dagsê…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 14 Julie 2010 om 20:00 — Geen Kommentaar

Kontak 16 Julie 2010 Waai jou vlag vir die Koninkryk!

Die wêreldbeker sokker was besaai met wonderwerke. Van die twee rugby wedstryde in Orlando af, tot by die finaal tussen Spanje en Nederland was daar deurentyd ‘n groot genade wat oor alles gereën het. As ek na die videobeelde en onderhoude van die wêreldbekertyd kyk, kry ek trane van dankbaarheid in my o…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 14 Julie 2010 om 9:30 — Geen Kommentaar

Afkondigings 11 Julie 2010

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 9 Julie 2010 om 8:42 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service