Geseënde 2021 vir jou!
Opgelaai deur NGL Admin op 30 Julie 2010 om 8:55 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 29 Julie 2010 om 23:17 — Geen Kommentaar
Dagsê
Hierdie kwartaal is die bedoeling om mekaar te herinner aan nommer 3 en 4 van ons 2010 se vyf…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 29 Julie 2010 om 22:00 — Geen Kommentaar
Liewe lidmate
Skrander Zander, die voorsitter van ons kerkraad, herinner almal aan die vyf uitdagings wat ons in 2010 gestel het. Omdat ek saam met die kerkraad daaroor opgewonde is, vra ek bietjie vandag: Hoe vorder jy met hierdie uitdagings?
Ter wille van die ouens, soos ek, wat maklik vergeet, hier is die uitdagings weer:
[1] Eet saam; verkieslik met iemand ongewoon.
[2] Steek 'n grens oor; waag dit om iets anders te doen in God se…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 28 Julie 2010 om 18:21 — Geen Kommentaar
In ‘n boek oor die spirituele mentor Thomas Merton skryf Robert Waldron dat Thomas ‘n “connoisseur of beauty “is. Alhoewel hy nie baie luukshede besit het nie, kon hy skoonheid intens waardeer. Hy kon die skoonheid van argitektuur, meubels, kunswerke, die natuur en skoonheid van mense terdeë geniet en waardeer.
‘n “Connoisseur” is iemand wat ‘n spesiale kennis en waardering van ‘n voorwerp verwerf deur nougesette…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 27 Julie 2010 om 22:30 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 22 Julie 2010 om 20:30 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 22 Julie 2010 om 8:30 — Geen Kommentaar
Dagsê
Hier so met die begin van die ander helfte van die jaar kom 'n mens agter dat jy al meer getoets raak – nie net in wat jy alles raakgesien kry nie,…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 21 Julie 2010 om 20:00 — Geen Kommentaar
Hallo liewe lidmate
Ons gebruik nogal dikwels die benaming "Liewe Jesus." Veral wanneer ons met kinders praat. Natuurlik is dit ook waar. God het ons lief en sonder om te skroom sit ons die woorde op kansels en gemeente se blaadjies: "God is liefde." Dit is tog so dat God ons lief het en mens lees dit in die Bybel.
Ongelukkig is dit ook waar dat mense die woorde "Liewe Jesus" wil gebruik soos 'n pleister - as ietsie seer is, wanneer 'n kind sy knieg geskaaf het,…
MeerOpgelaai deur Peet Crous op 21 Julie 2010 om 10:49 — Geen Kommentaar
Liewe Vriende,
Mens leef nog so half in die glystroom (slipstream) van die wêreldbekersokker en die…
MeerOpgelaai deur Pieter Oosthuizen op 14 Julie 2010 om 22:59 — Geen Kommentaar
Dagsê…
MeerOpgelaai deur Johann Voges op 14 Julie 2010 om 20:00 — Geen Kommentaar
Die wêreldbeker sokker was besaai met wonderwerke. Van die twee rugby wedstryde in Orlando af, tot by die finaal tussen Spanje en Nederland was daar deurentyd ‘n groot genade wat oor alles gereën het. As ek na die videobeelde en onderhoude van die wêreldbekertyd kyk, kry ek trane van dankbaarheid in my o…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 14 Julie 2010 om 9:30 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by