Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Julie 2012 Blog Artikels (12)

Afkondigings 29 Julie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 27 Julie 2012 om 8:44 — Geen Kommentaar

Fliek saam Fay #2

 Salmon fishing in the Yemen



Salmon fishing in the Yemen vertel die verhaal van een van Brittanje se vis-kenners (Ewan McGregor) wat deur ‘n konsultant (Emily Blunt) genader word om ‘n sjeik (Amr Waked) se visie en droom van kunsvlieghengel in…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 26 Julie 2012 om 16:00 — 3 Kommentare

Kontak 26 Julie 2012 - Verandering is 'n uitdagende besigheid

Liewe vriende,

Dit voel vir my of ons hierdie jaar, meer as ander jare, met verandering in ons persoonlike lewens en ook in ons gemeente se lewe, gekonfronteer word. Ek dink aan vele gesinne wat deur ernstige siekte, die dood van 'n geliefde, egskeiding, verhoudings wat nie werk nie en vele ander gebeurtenisse geraak word. In ons gemeente se lewe is dit nie anders nie. Twee dominees tree af, 'n proses is aan die gang om 'n nuwe dominee te beroep en ons moet gedurig nuut aanpas en…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 26 Julie 2012 om 8:30 — Geen Kommentaar

Hoekom het Jesus geleef? - Liturgie 22 Julie 2012

Liturgie 22 Julie 2012   Hoekom het Jesus geleef?

 

KOOR: Indodana

 

Votum: (Dimitri van Rostov)

 

Kom, o Lig, en verlig die duister in my

Kom, o Lewe, en wek my uit die dood.

Kom, groot Geneesheer, en heel my wonder.

Kom Vuur van Goddelike liefde, en verteer my sonde....

    Verwarm my hart met u liefdesvlam.

Kom, my Koning, kom sit op die troon van my hart

   En regeer my…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 24 Julie 2012 om 9:03 — 1 Kommentaar

Lynnwoorde Uitgawe 3 Liefde

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 21 Julie 2012 om 9:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 22 Julie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 20 Julie 2012 om 8:16 — Geen Kommentaar

Kontak – 20 Julie 2012

Terwyl ek op die lughawe staan en wag vir (my) Peet, dink ek terug aan die eerste tonele in die rolprent ‘Love actually’ – tonele van mense wat mekaar omhels en groet op ‘n lughawe, terwyl een van die karakters sê:



“Whenever I get gloomy at the state of the world, I think about the arrivals gate at Heathrow airport. General opinions make out that we live in a world of hatred and greed, but I don’t see that. Seems to me that love is everywhere. Often it isn’t…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 18 Julie 2012 om 11:08 — Geen Kommentaar

Afkondigings 15 Julie 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 12 Julie 2012 om 10:09 — Geen Kommentaar

Kontak 12 Julie - As jy lag skiet daar ‘n duisend sjampanje proppe!

In die biografie oor Tutu se lewe wat verlede jaar verskyn het, skryf Allister Sparks dat as Tutu in ‘n kamer instap en lag, is dit asof ‘n duisend sjampanje proppe geskiet word!

Om te lag is ‘n goddelike gawe met talle voordele vir jou menswees! Lag is voorwaar van die beste gesondste en gratis…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 12 Julie 2012 om 8:00 — Geen Kommentaar

Vrees: Vriend of Vyand? - Liturgie 8 Julie 2012

Lynnwood 8 Julie 2012 – Vrees: Vriend of Vyand?   

 

TEMA:  Vrees: Vriend of Vyand?   

 

VOTUM:

 

Die Here is my Lig en my Redder, vir wie sou ek bang wees?

Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?   Ps 27:1

Laat jou soge aan die Here oor

Hy sal vir jou sorg

Hy sal jou nie die steek laat nie.... Ps…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 10 Julie 2012 om 9:00 — Geen Kommentaar

Fliek saam Fay #1

“The Best Exotic Marigold Hotel”



Die rolprent vertel die verhaal van sewe Britse pensionarisse wat besluit om by die Best Exotic Marigold Hotel in Jaipur te gaan aftree. Groot is hulle teleurstelling wanneer die luukse hotel ‘for the elderly and beautiful’ nie lyk soos die advertensie sê nie. In die proses word hulle geforseer om nuwe mense, kleure, geure en kulture te omarm en deur hulle gedeelde ervarings ontdek hulle dat lewe en liefde weer…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 9 Julie 2012 om 21:52 — Geen Kommentaar

Kontak 5 Julie 2012 - Jy word jouself, eers naby God, die Heilige

Liewe vriende,

Die woord "heilig" maak dikwels 'n verskeidenheid gevoelens en gedagtes by mens wakker. Ons assosieer die woord dikwels met 'n saai, vreugdelose, onaantreklike lewensstyl. Ons dink soms dat "heilige" mense dink hulle is beter as ander, soms laat dit jou voel of jyself nie goed genoeg is nie en ver tekort skiet.

Lees mens dan nog gedeeltes soos 1 Petrus 1:16 waar gesê word: "wees heilig, want Ek is heilig", verstaan ons dit dikwels verkeerd. God is die Heilige en…

Meer

Opgelaai deur Pieter Oosthuizen op 4 Julie 2012 om 22:24 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service