Geseënde 2021 vir jou!
Uitsien
Kinders het die vermoë om met groot passie na 'n gebeure uit te sien. Onthou jy nog hoe jy as kind uitgesien het na jou verjaarsdag, na Kersfees, na 'n vakansie, na 'n uitstappie. Dit het jou verbeelding aangegryp, jou energie gegee, jou opgewonde gemaak en ingehoue vreugde verskaf. Dit het in die "tussentyd" 'n drakrag aan jou daaglikse bestaan gegee.
Aan die begin van die tweede halfjaar wonder ek…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 26 Julie 2013 om 10:39 — Geen Kommentaar
Hierdie Britse rolprent neem ‘n oënskynlike onbelangrike gebeurtenis, in die groter skema van die lewe, en maak dit die tema van ‘n ongelooflike verhaal. Die verhaal draai om die geliefde Marion (Redgrave) en haar emosioneel-verwyderde man Arthur (Stamp). Arthur sukkel om die vreugde, wat Marion uit die deelname aan ‘n ko ortjie vir pensioenarisse put, te begryp - maar neem haar getrou na elke oefening. Marion se siekte en dood forseer Arthur om ‘n klomp ingrypende keuses te…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 22 Julie 2013 om 15:02 — Geen Kommentaar
"The only true borders lie between day and night, between life and death, between hope and loss."
Hierdie aanhaling van Erin Hunter het my baie laat dink oor die aard van grense. Dit lyk vir my asof daar baie min grense bestaan buiten dié wat ons skep. Dit lyk vir my asof meeste grense hulle bestaan te danke aan ons het, en ook baie male gewortel is in ons vooropgestelde idees. Dat grense van geslag na geslag oorgedra word. En hoe ouer 'n grens word,…
Opgelaai deur Fay van Eeden op 19 Julie 2013 om 9:58 — Geen Kommentaar
Om hier te stap, is om te leef!
Die woorde in die opskrif kan jy vind op die wandelpad langs die see in Hermanus (op die foto hier langsaan). Daar kom 'n bruising van lewe in jou op as jy stap of reis.
Iemand het gesê: "Ons reis nie om die lewe te ontsnap nie maar sodat die lewe ons nie ontsnap nie." Om te reis maak jou oë, hart en gedagtes oop…
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 16 Julie 2013 om 15:28 — Geen Kommentaar
Ek kom uit 'n familie waar Wiskunde nog altyd 'n belangrike rol gespeel het, veral omdat my ma vir 35 jaar vir matrieks Wiskunde gegee het. Nou is dit my kinders se beurt, en terwyl ons leer vir die pas afgelope eksamen, besef ek net weereens dat wiskunde ons baie kan leer vir ons pad wat ons saam met God stap.
1. Wiskunde is orals om ons:
Wiskunde het nie net te doen met die eksamen wat ek skryf daaroor nie, maar dit is in elke liewe aksie…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 5 Julie 2013 om 10:35 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by