Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Julie 2014 Blog Artikels (9)

Post ....

Die hoofkarakter in die boek "Chasing Francis" van I. M. Cron is ’n ontnugterde predikant in die VSA. In sy soeke na God vind daar vervreemding tussen hom en ’n groot deel van sy tuisgemeente plaas. Wanneer hy nie antwoorde het op die ontydige dood van ’n gemeentekind nie, gaan hy Italië toe en reis op die voetspore van Franciscus van Assisi.

Die bagasie wat saam met sy been van die Christendom gaan, maak hom moeg en verward. Bepaalde musiek, taal (antwoorde in die vorm van…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 29 Julie 2014 om 18:15 — Geen Kommentaar

Regte Golflengte?

In 2012 het Karin en ek die kans gehad om in Europa te gaan rondloop; Italië en Frankryk. Na so paar laat aande was ek gedaan vir die Franse TV want dit was presidentsverkiesing in Frankryk. Behalwe dit kan een mens ook net soveel van die Simpsons in Frans verteer. Met dié loop ons die volgende dag op soek na ’n radio, want ek onthou dat die BBC op kortgolf uitsaai. Die enigste een wat ons kon opspoor, kos ’n yslike R800,00, maar ek is lus vir bietjie radio en ons koop hom.

By die…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 29 Julie 2014 om 18:14 — Geen Kommentaar

Afkondiging 27 Julie 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 25 Julie 2014 om 8:27 — Geen Kommentaar

Gebroke Halleluja van Dawid en Leonard Cohen - Liturgie en Preek

Liturgie 15/7/2014  Gebroke Halleluja van Dawid en Leonard Cohen



 Liturg :  (Psalms met eerste vers wat begin Halleluja: 1953 vertaling)



 135 HALLELUJA! Prys die Naam van die HERE!



Prys, o knegte van die HERE wat staan in die huis van die…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 21 Julie 2014 om 10:30 — Geen Kommentaar

Kontak van 18 Julie 2014: 'n Geloofsgewoonte vir elke seisoen: Aanbidding

Baie male is ons geneig om die geloofsgewoonte van aanbidding te verskraal tot sang en gebed, terwyl aanbidding soveel meer is. Brian D. McLaren beskryf aanbidding as "the practice of uniting all that is within us to celebrate the joyful goodness of God". Volgens McLaren is aanbidding 'n manier van leef – 'n lewensingesteldheid. Aanbidding is om anders te begin kyk – om God se grootheid en goedheid in die groot en uitsonderlike, maar ook in die klein…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 18 Julie 2014 om 9:22 — Geen Kommentaar

Afkondiging 20 Julie 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 18 Julie 2014 om 8:41 — Geen Kommentaar

Afkondiging 20 Julie 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 18 Julie 2014 om 8:41 — Geen Kommentaar

Die lewe in jou lyf: Kontak 11 Julie 2014

Die lewe in jou lyf



Waar leef jou emosies in jou lyf? Elke emosie het mos ander plek in jou lyf wat "aktiveer" as jy dit ervaar. Dink maar net hoe jou hart fisies seer kry van hartseer. Kan jy onthou hoe jou maag gedraai het van spanning? Dalk het jy al gevoel hoe depressie jou arms en hande "dood" laat voel.…



Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 11 Julie 2014 om 9:00 — Geen Kommentaar

Kontak van 4 Julie 2014: Oor die NG Kerk wat "unfranchised" is

Oor die NG kerk wat “unfranchised” is

 

Elke leser sal seker met my saamstem dat kerkwees in die NG Kerk die afgelope aantal dekades, veral vanaf die tagtigerjare baie verander het. Tot op daardie stadium het die NG Kerk amper soos ’n “franchise” gefunksioneer. ’n NG gemeente in Pretoria het amper dieselfde gelyk en gefunksioneer as ’n NG gemeente in Mosselbaai. Die gemeenteprogramme en die verloop van die eredienste het groot ooreenkomste getoon. Deesdae is dit…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 4 Julie 2014 om 12:00 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service