LYNNWOOD 31 JULIE 9:00 Jesu joy of man’s desiring
Orrel se herstel
Peet vertel iets van Orrel se herstel.
Stilte: Bewus van jou dors na God: na lewe, inspirasie, geluk, inspirasie,sin, vrede, vreugde wysheid en skoonheid...
Sing: LB 163 Soos ‘n Wildsbok (1X)
Votum: PS 63
Ek soek U, o God, my God,
ek dors na U; ek smag na U…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 31 Julie 2016 om 7:37 — Geen Kommentaar
Rekenaarspiritualiteit
Die leefwêreld waarin ek grootgeword het, was een sonder rekenaars. Toe rekenaars in Suid-Afrika hul verskyning gemaak het, het ek nie dadelik vir my een aangeskaf nie. Ek het my eerste rekenaar in die middel van die negentigerjare gekoop. Dit was die einde van die DOS-era. Windows 3.0 het pas verskyn. Ek het aanvanklik op beide platvorms gewerk en later, soos miljoene ander rekenaargebruikers, volledig na Bill Gates se Windowsplatvorm…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 29 Julie 2016 om 10:27 — Geen Kommentaar
Daar is een geskenk wat meer waardevol is as die duur geskenke wat jy aan iemand anders kan gee. Hierdie geskenk kos niks nie, maar dit vra alles van jou. Dit is binne bereik van elkeen van ons maar dit is ook een van die moeilikste geskenke om te gee. Dié geskenk is om met ‘n wakker bewussyn sonder veroordeling van oomblik tot oomblik jou volle aandagtige teenwoordigheid aan jouself en die ander persoon te gee. Dit is krities dat jy besef dat jou aandagtigheid nie in die eerste plek by die…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 27 Julie 2016 om 6:35 — Geen Kommentaar
BFG is Spielberg se interpretasie van Roald Dahl se klassieke kinderverhaal met dieselfde naam. Die rolprent is op ‘n tegniese en visuele vlak ‘n meesterstuk. Die uitbeelding van London se strate, die heuwels van Reuse-land, en die asemrowende Droomland laat jou na jou asem snak. Die element van vrees, wat in die boek se storielyn baie sterk is, word deur Spielberg versag wat maak vir ‘n goeie gesinsrolprent. Die rolprent vertel hoe Sophie, ‘n weeskind, en ‘n reus se paaie kruis.…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 25 Julie 2016 om 10:00 — Geen Kommentaar
Ek het die blikkie vir die eerste keer raakgesien op Vrydag, 13 Mei, toe ek by die huis gestop het na ek die week met Pinkster weg was. Die blikkie het vir twee weke daar gelê voordat dit deur Fanie, Peet se tuinier, opgetel is. In die tyd wat die blikkie daar gelê het, het die vullisverwyderingstrok twee maal verby gekom en honderde mense het verby gestap, gedraf en gery. Ek het myself afgevra – waarom sou niemand die tyd neem om die blikkie op te tel en weg te gooi nie? My eie Peet het een…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 18 Julie 2016 om 9:43 — Geen Kommentaar
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2018 Created by NGL Admin.
Powered by