Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Julie 2017 Blog Artikels (5)

Kontak van 14 Julie 2017 - Drie maar Een



Die leer oor die Drie-eenheid is iets wat teoloë al vir jare besig hou. Die vraag na hoe die Drie-eenheid in verhouding met mekaar staan bly vir my een van die interessantste en moeilikste vrae. Johan Cilliers poog om deel te neem aan hierdie eeue oue gesprek met ‘n skildery wat die verhouding tussen die persone van Drie-eenheid op ‘n unieke wyse uitbeeld.…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 28 Julie 2017 om 10:54 — Geen Kommentaar

Afkondiging 30 Julie 2017

Opgelaai deur NGL Admin op 28 Julie 2017 om 8:48 — Geen Kommentaar

Afkondiging 23 Julie 2017

Opgelaai deur NGL Admin op 21 Julie 2017 om 8:04 — Geen Kommentaar

Afkondiging 23 Julie 2017

Opgelaai deur NGL Admin op 21 Julie 2017 om 8:00 — Geen Kommentaar

UITSPRAAK OOR GODSDIENS OP SKOLE LAAT GEEN SPANNING In die media is daar die afgelope week kennis geneem van ʼn belangrike hofuitspraak in die Suid-Gautengse Hooggeregshof oor godsdiens in skole. Uits…

UITSPRAAK OOR GODSDIENS OP SKOLE LAAT GEEN SPANNING

In die media is daar die afgelope week kennis geneem van ʼn belangrike hofuitspraak in die Suid-Gautengse Hooggeregshof oor godsdiens in skole. Uitspraak is gelewer deur regter Willem van der Linde in die saak OGOD (Organisasie vir Godsdienste-onderrig en…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 8 Julie 2017 om 9:27 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service