Augustus 2011 Blog Artikels (13)

Kontak 1 September 2011

Dagsê

Franklin Jones het op ’n kol gesê... lentetyd is ’n wonderlike tyd in die jaar... dit laat jou voel asof jy al die dinge kan doen wat jy oud genoeg is om te weet jy kan nie.  Maar hier in die stadsgewoel herken ’n mens soms lente makliker aan die plante as aan die mense om jou... want ongelukkig maak lente alles nuut, behalwe mense, was Jean Paul Richter se waarneming.

 

Die uitdaging... kom vier saam in ons gemeente volgende week se kunsteweek…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 31 Augustus 2011 om 19:00 — Geen Kommentaar

Kunsteweek 2011!

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 29 Augustus 2011 om 9:30 — Geen Kommentaar

Afkondigings 28 Augustus 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 25 Augustus 2011 om 10:46 — Geen Kommentaar

Kontak 25 Augustus 2011: Boor dieper!

Met die ontdekking van olie aan die Namibiese kus is gesê dat daar nou ongekende welvaart na die land kan kom.  Dit klink selfs asof die hoeveelheid olie meer is as dié van Angola! 

Wanneer 'n mens dieper in jou wese inboor en op onontdekte energiebronne afkom kan dit jou lewe radikaal verander.  Soveel mense soek na eksterne kragbonne om deur die lewe en…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 24 Augustus 2011 om 13:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 21 Augustus 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 18 Augustus 2011 om 9:59 — Geen Kommentaar

Kontak 18 Augustus 2011

Die outeur en teoloog Henri Nouwen vertel van ‘n geleentheid waar ‘n Boeddhis monnik hom besoek het. Die monnik het vir Nouwen die volgende verhaal vertel.



Daar was ’n man wat op ’n perd vinnig by ’n plaaspad afgery het. ’n Ou boer, wat besig was om in sy landerye te werk, het die man gesien en uitgeroep: “Waarheen is jy oppad?” Die man op die perd het omgedraai en terug geroep: “Moenie vir my vra nie, vra my perd!”

 

Die monnik het vir Nouwen gekyk en gesê: “Jy bevind…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 17 Augustus 2011 om 20:42 — Geen Kommentaar

Afkondigings 14 Augustus 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 12 Augustus 2011 om 8:41 — Geen Kommentaar

Kontak 10 Augustus 2011

Dagsê

As jou fyn ruik goed werk, sal jy ook uit die hoek van jou oog die jasmynblommetjies kan raaksien wat se lekker ruik wil sê die lente is amper hier, al lyk en voel dit nog soos winter. ’n Sekere iemand met die naam Frank Johnson sê dat lente is die resultaat van God wat in goud dink, in blou lag en in groen praat.  Die wonder van lente is dat dit oral blomme bring waar dit bietjie dag gelede nog die ene winter was. Dis die tyd wanneer ’n mens se fyn kyk oral verras kan…

Meer

Opgelaai deur Johann Voges op 10 Augustus 2011 om 16:49 — Geen Kommentaar

Lynnwoorde Lente 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 10 Augustus 2011 om 11:39 — Geen Kommentaar

Woeker Stories

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 8 Augustus 2011 om 8:34 — Geen Kommentaar

7 Augustus 2011. Om Sondag te verwerklik.

Liewe lidmate

 

Die komende naweek is 'n langnaweek en heelwat lidmate gaan weg.  Sommige kuier by familie en ander gaan na 'n spesiale vakansiehuis iewers in die bosveld.  Geniet dit en ry veilig.  Baie lidmate bly oor die langnaweek by die huis en doen die tuinroete nadat hulle die laaste laatslaap van die winter benut het.  Geniet dit in die selfde mate.

 

Waar jy jou ook al bevind, onthou dat dat gelowiges op Sondae ander dinge doen as om onvermoeid voort te…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 4 Augustus 2011 om 9:15 — Geen Kommentaar

Afkondigings 7 Augustus 2011

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 4 Augustus 2011 om 8:38 — Geen Kommentaar

Lynnwood Ouers - Seekamp

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 3 Augustus 2011 om 12:25 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2021

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2021   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service