Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Augustus 2012 Blog Artikels (13)

Afkondigings 2 September 2012 v

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 31 Augustus 2012 om 10:10 — Geen Kommentaar

HELP ‘N SKOOL IN NOOD

Laerskool Westerlig het onlangs my pad gekruis. Ek weet nie hoe Laerskool Westerlig doen wat hulle doen met die beperkte fondse tot hulle beskikking nie – maar ek haal my hoed af vir hulle. Soos ek verstaan is die skoolgelde R300/jaar en ‘n groot deel van die skool se ouers sukkel om dit by te bring. Hulle hou die 11de September ‘n golfdag by Akasia buiteklub om fondse in te samel. Indien u wil speel of iets kan borg kontak asseblief vir Elna Venter (0848256660). Die sluitingsdatum is 5…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 30 Augustus 2012 om 9:39 — Geen Kommentaar

KONTAK 31 Augustus 2012: LENTELEWE in Lynnwood

Dis heerlike Lente!  Ek nooi jou uit om eers net tyd te maak vir die T-Tyd waar ons die Bybelteks en Natuurteks gaan lees.  Daarna meer inligting oor die predikant wat beroep is na ons gemeente.   Ten slotte inligting oor ons Lekker Lynnwood Lente Kuier Karnaval!

 

T-Tyd (Teenwoordig Tyd) in Lentetyd

 

Lees  dié paar verse van Ps 19 uit die boodskap vertaling:

3Alles wat Hy gemaak het, vertel hoe belangrik Hy is.…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 29 Augustus 2012 om 21:00 — Geen Kommentaar

Liturgie en Preek van 26 Augustus: Lied van die Liefde 1 Kor 13

Liturgie 2012/08/24   TEMA - LIED van die LIEFDE 1 Kor 13 (KOINONIA  :  Nagmaal)

 

VOORSPEL

 

Aankondigings

-          LLKK

-          Senior Bediening   

-          Kwartaal tema: LIEFDE

 

INGENOOI IN GOD SE VREDE

 

Soms  word ‘n spieëlgladde wateroppervlak  versteur  deur ‘n klip wat daarin val of wind wat die oppervlak…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 28 Augustus 2012 om 7:00 — Geen Kommentaar

Afkondigings 26 Augustus 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 24 Augustus 2012 om 8:29 — Geen Kommentaar

22 Augustus 2012. Sterwende kerk?

Liewe broers en susters in Christus

Die BBC het programme wat my boei - "Grand Designs" en "Reclamation Yard" is twee van hulle. "Grand Designs" gaan oor verskillende huise in Engeland wat gebou of restoureer word. Dis elke keer 'n unieke ontwerp, bouproses en in meeste gevalle mense ook. "Reclamation Yard" het beduidend minder geleerde mense, maar dit hou my steeds vasgenael voor die TV. Daar is 'n besigheid of drie wie se inkomste draai rondom die herwinning van materiaal uit ou…

Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 22 Augustus 2012 om 20:36 — Geen Kommentaar

Afkondigings 19 Augustus 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 17 Augustus 2012 om 8:42 — Geen Kommentaar

Afkondigings 19 Augustus 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 17 Augustus 2012 om 8:42 — Geen Kommentaar

Kontak – 17 Augustus 2012

DIE MISTERIE VAN ‘N FEES

Een van my gunsteling rolprente is Lasse Hallström se Chocolat. Dit vertel die verhaal van ‘n baie konserwatiewe dorpie wat deur ‘n jongvrou (en sjokelade) weer ontdek wat vryheid, verdraagsaamheid en genot is. Twee van die mooiste tonele in die rolprent draai om saam eet en feesvier – Armande se buitelug verjaarsdagete en die dorpsbasaar. Die tonele is vol watertandlekker kos en mense wat daaraan smu…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 16 Augustus 2012 om 13:47 — Geen Kommentaar

Afkondigings 12 Augustus 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 10 Augustus 2012 om 9:06 — Geen Kommentaar

8 Augustus 2012. Spyskaart en agenda

Liewe lidmate



Een van ons, Karin en my, gunsteling kuierplekker is 'n Italiaanse restourant. Die pasta met seekos is een van my gunstelinge. Vriende van ons wat ook van die plek hou, verkies "pork belly." Karin kies gewoonlik hoenderlewertjies bedek met 'n hemelse sousie. Gepaardgaande met alle maaltye is die restourant se eie besonderse brood - meer as een soort ook!



Soms is spyskaarte verwarrend omdat die keuse oorweldigend is. Dis dan dat ek wens my maag en beursie kon… Meer

Opgelaai deur Peet Crous op 7 Augustus 2012 om 12:25 — Geen Kommentaar

Afkondigings 5 Augustus 2012

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 3 Augustus 2012 om 8:31 — Geen Kommentaar

Golwe van Verandering: Kontak 1 Augustus 2012

Liewe Lidmaat van NG Lynnwood,

 

Die lewe kom na ons toe in golwe van verandering.  Soms rol rye golwe ritmies aan soos ons elke nuwe jaar of lewensfase betree.  Daar kom ook soms ʼn springgety waar golwe onreëlmatig en groter as gewoonlik op ons afstorm.

Golwe kan jou beweeg of breek.  Die beste is om vroeg al ʼn…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 1 Augustus 2012 om 21:30 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service