Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Augustus 2013 Blog Artikels (7)

Afkondigings 1 September 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 30 Augustus 2013 om 9:08 — Geen Kommentaar

Kontak van 23 Augustus 2013

Vier jou vryheid

Baie van ons het die afgelope week kennis geneem van die vrylating van Cézanne Visser uit die gevangenis. Haar nuwe vryheid sal nog vir ’n tydlank ingeperk word deur ’n klomp paroolvoorwaardes waaraan sy moet voldoen. Nietemin kan sy vandag ’n klomp vryhede geniet wat ’n week gelede nie moontlik was nie. Ek het oor haar gewonder… Wat het sy die eerste paar uur na haar vrylating gedoen? Waarna sien sy die meeste uit? Wat was die eerste maaltyd wat sy geëet het?…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 23 Augustus 2013 om 10:34 — Geen Kommentaar

Afkondigings 25 Augustus2013

Opgelaai deur NGL Admin op 23 Augustus 2013 om 9:12 — Geen Kommentaar

Kontak van 16 Augustus 2013 - Seisoene

Verlede week het ons Ringsitting gehou. Dit was weereens 'n voorreg om saam met die predikante en Kerkrade van ons buurgemeentes te vergader en te kuier. Soos vorige jare was die Ringsverslae een van die hoogtepunte op die agenda – wat 'n voorreg om na Andrew Murray, Stellastraat en Universiteitsoord se verhale te kon luister. Dit het vir my gevoel asof ek op heilige grond staan toe elke gemeente die geleentheid kry om aan die hand van seisoene hulle bekommernisse, uitdagings en vreugdes te…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 16 Augustus 2013 om 11:36 — Geen Kommentaar

Afkondigings 18 Augustus 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 16 Augustus 2013 om 9:14 — Geen Kommentaar

Afkondigings 11 Augustus 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 8 Augustus 2013 om 8:17 — Geen Kommentaar

Afkondigings 4 Augustus 2013

Opgelaai deur NGL Admin op 2 Augustus 2013 om 8:29 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2020

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2020   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service