Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Augustus 2014 Blog Artikels (11)

Kontak 29 Augustus: AUGUSTUS EN DIE VROUE

Die maand Augustus lê al weer op sy rug.

Daar is iets ironies aan hierdie maand. Dit is vernoem na die stigter van die Romeinse Ryk, keiser Augustus, wat op 17 Augustus vanjaar presies 2000 jaar gelede oorlede is.

 

Maar die maand Augustus is ook vrouemaand.

 …

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 29 Augustus 2014 om 12:23 — Geen Kommentaar

Afkondiging 31 Augustus 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 29 Augustus 2014 om 8:23 — Geen Kommentaar

Dr Ronél Meylahn se preek van 17 Augustus: Oorgange in Jakob Gen 32

Skriflesing: Gen 28 en 32

Ek dink ons lewe soms ons lewe sonder om te dink oor ons lewe. `n Onbevraagde lewe. Ander kere wonder jy weer : maak my lewe `n verskil? Het my lewe betekenis? Is dit die moeite werd dat ek ooit gebore is? Hoe weet jy? Hoe bepaal jy? Wat laat jou voel dat jou lewe betekenisvol is? Is dit jou prestasies? `n Vermoënde lewe met baie besittings? My verhoudings? Het dit dalk iets met God te doen? Ons antwoorde sal natuurlik verskil…

Meer

Opgelaai deur NGL Admin op 27 Augustus 2014 om 10:30 — Geen Kommentaar

Afkondiging 24 Augustus 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 22 Augustus 2014 om 8:58 — Geen Kommentaar

Kontak van 15 Augustus 2014: Hoe ruik Hy?

Met lente om die draai gaan ons binnekort die heerlike geure van Jasmyn en die Verbleikblomstruike (Yesterday-Today-and-Tomorrow) begin ruik. Vir my is die wonderlikste van lente die aardse-geur van die seisoen se eerste reën.

Ons weet al te goed hoe sterk ons reuksintuig is. Dit het toegang tot ‘n deel van jou brein wat woorde nie kan ontsluit nie. Mense kan na ’n jaar reuke herroep met 65% akkuraatheid, terwyl daar na drie maande slegs 50% van die visuele herroep kan word.…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 15 Augustus 2014 om 10:19 — Geen Kommentaar

Afkondiging 17 Augustus 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 15 Augustus 2014 om 8:28 — Geen Kommentaar

Weeg jou Woorde: Preek & Liturgie 10 Augustus 2014

Liturgie Lynnwood 10 Augustus 2014 : WEEG JOU WOORDE!



 



Votum:…



Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 11 Augustus 2014 om 9:00 — Geen Kommentaar

Die vraag is nie na wat jy kyk nie, maar wat jy sien!

"Die lamp van die liggaam is die oog.

As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê.

Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees.

As die lig in jou donker is, hoe donker moet dit dan nie wees…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 8 Augustus 2014 om 9:30 — Geen Kommentaar

Afkondiging 10 Augustus 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 8 Augustus 2014 om 8:38 — Geen Kommentaar

Verskeidenheid: Kontak van 1 Augustus 2014

Verskeidenheid

Die predikantespan het die afgelope week twee dae afgesonder om ’n eerste rondte gesprek te hê met die oog op volgende jaar. Die proses is so beplan dat dit met ’n Kerkraadsvergadering saamval, sodat die Kerkraad vroeg reeds by die beplanning vir 2015 betrek kon word.  Daar is by dié geleenthede terugwaarts en vorentoe gekyk, gevra na sterkpunte en swakpunte. Tydens die gesprek met die Kerkraad is die diversiteit van die predikantespan as ’n sterkpunt genoem.…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 1 Augustus 2014 om 11:59 — Geen Kommentaar

Afkondiging 3 Augustus 2014

Opgelaai deur NGL Admin op 1 Augustus 2014 om 9:54 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service