Geseënde 2021 vir jou!
Die maand Augustus lê al weer op sy rug.
Daar is iets ironies aan hierdie maand. Dit is vernoem na die stigter van die Romeinse Ryk, keiser Augustus, wat op 17 Augustus vanjaar presies 2000 jaar gelede oorlede is.
Maar die maand Augustus is ook vrouemaand.
…
MeerOpgelaai deur NGL Admin op 29 Augustus 2014 om 12:23 — Geen Kommentaar
Skriflesing: Gen 28 en 32
Ek dink ons lewe soms ons lewe sonder om te dink oor ons lewe. `n Onbevraagde lewe. Ander kere wonder jy weer : maak my lewe `n verskil? Het my lewe betekenis? Is dit die moeite werd dat ek ooit gebore is? Hoe weet jy? Hoe bepaal jy? Wat laat jou voel dat jou lewe betekenisvol is? Is dit jou prestasies? `n Vermoënde lewe met baie besittings? My verhoudings? Het dit dalk iets met God te doen? Ons antwoorde sal natuurlik verskil…
MeerOpgelaai deur NGL Admin op 27 Augustus 2014 om 10:30 — Geen Kommentaar
Met lente om die draai gaan ons binnekort die heerlike geure van Jasmyn en die Verbleikblomstruike (Yesterday-Today-and-Tomorrow) begin ruik. Vir my is die wonderlikste van lente die aardse-geur van die seisoen se eerste reën.
Ons weet al te goed hoe sterk ons reuksintuig is. Dit het toegang tot ‘n deel van jou brein wat woorde nie kan ontsluit nie. Mense kan na ’n jaar reuke herroep met 65% akkuraatheid, terwyl daar na drie maande slegs 50% van die visuele herroep kan word.…
MeerOpgelaai deur Fay van Eeden op 15 Augustus 2014 om 10:19 — Geen Kommentaar
Liturgie Lynnwood 10 Augustus 2014 : WEEG JOU WOORDE!
Votum:
Liturg:
In die begin was die Woord daar, en die Woord…
Opgelaai deur Immanuel van tonder op 11 Augustus 2014 om 9:00 — Geen Kommentaar
"Die lamp van die liggaam is die oog.
As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê.
Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees.
As die lig in jou donker is, hoe donker moet dit dan nie wees nie!" (Mat 6:22-23)
Om dié verse te verstaan moet jy iets weet van die agtergrond. Die…
MeerOpgelaai deur Immanuel van tonder op 8 Augustus 2014 om 9:30 — Geen Kommentaar
Verskeidenheid
Die predikantespan het die afgelope week twee dae afgesonder om ’n eerste rondte gesprek te hê met die oog op volgende jaar. Die proses is so beplan dat dit met ’n Kerkraadsvergadering saamval, sodat die Kerkraad vroeg reeds by die beplanning vir 2015 betrek kon word. Daar is by dié geleenthede terugwaarts en vorentoe gekyk, gevra na sterkpunte en swakpunte. Tydens die gesprek met die Kerkraad is die diversiteit van die predikantespan as ’n sterkpunt genoem.…
MeerOpgelaai deur Eric Scholtz op 1 Augustus 2014 om 11:59 — Geen Kommentaar
2021
2020
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
Welkom by
Lynnwood Gemeente
© 2021 Created by NGL Admin.
Powered by