Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente

Augustus 2015 Blog Artikels (9)

Erediens: Vertroue laat die lewe vloei!

 

Liturgie 30 Augustus 2015  : Vertroue laat die lewe vloei!

 

Votum: Gedeeltes uit Ps 62

 

Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding.

Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek vas en stewig staan....

Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek.

Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan.

God is my redding en my krag. Hy is my rots, my sterkte, God…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 31 Augustus 2015 om 14:30 — Geen Kommentaar

Kontak van 28 Augustus 2015

Wat word van ons jongmense?

Daar is al ’n geruime tyd bekommernis oor jongmense se (gebrek aan) blywende betrokkenheid by die kerk. Dit lyk asof baie jongmense, nadat hulle belydenis van geloof afgelê het, kerklik onbetrokke raak. Dit is nie net ’n Suid Afrikaanse verskynsel nie. In die VSA worstel kerke ook hiermee. In die VSA is daar blykbaar tans so ’n uitvloei van jongmense uit die kerk dat die kommer uitgespreek word dat die kerk een geslag vorentoe feitlik leeg gaan…

Meer

Opgelaai deur Eric Scholtz op 28 Augustus 2015 om 12:39 — Geen Kommentaar

Afkondiging 30 Augustus 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 28 Augustus 2015 om 8:41 — Geen Kommentaar

Kontak van 21 Augustus 2015

Rick Warren het op 'n keer aan 'n gesprek deelgeneem oor slegte tye of gebeurtenisse in mense se lewens. Dit het gebeur net nadat hy en sy gesin deur 'n persoonlike tragedie is. Hy het 'n aanhaling of gesegde wat hy glo redelik bekend is, nl. "Wees dankbaar vir alle dinge”, bespreek. Terwyl hy en sy gesin besig was om hierdie tragedie te verwerk het hierdie gesegde gereeld by hom op gekom, en het hy gereeld daaroor gewonder.

Hy verteldat hy dit anders begin verstaan het, eerder as:…

Meer

Opgelaai deur Fay van Eeden op 21 Augustus 2015 om 15:20 — Geen Kommentaar

Afkondiging 23 Augustus 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 21 Augustus 2015 om 8:08 — Geen Kommentaar

Kontak: Kontak met die werklikheid

Kontak met die werklikheid

 

Tydens ‘n kompetisie waar deelnemers geblinddoek moes onderskei tussen verskillende soorte kos, is daar aan ‘n ouer dame ‘n stukkie lietsjie gegee.  Sy kon glad nie onderskei wat dit was nie, maar sy het vreeslik baie daarvan gehou.  Toe hulle die blinddoek afhaal was sy verstom om te hoor dat sy die lietsjie so geniet het.  Haar hele lewe lank was sy onder die indruk dat lietsjies sleg was, met die gevolg dat sy dit nooit geëet het…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 14 Augustus 2015 om 12:15 — Geen Kommentaar

Kontak: Die Groot Bevryding!

Kontak: Die Groot Bevryding!

 

Daar is een enkele proses wat jy kan deur gaan wat jou lewe radikaal positief kan beïnvloed!  Jou unieke karakter sal kan blom om die lewe dieper en ryker as ooit te beleef.

 

Aan die een kant sal die proses jou vry maak van die baie negatiewe emosies soos sekere vorme van vrees, angs, woede, jaloesie, ongeduld, arrogansie, bitterheid, opvlieëndheid, skaam wees, verwerping en selfs sekere vrome van…

Meer

Opgelaai deur Immanuel van tonder op 14 Augustus 2015 om 11:49 — Geen Kommentaar

Afkondiging 16 Augustus 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 14 Augustus 2015 om 7:46 — Geen Kommentaar

Afkondiging 9 Augustus 2015

Opgelaai deur NGL Admin op 7 Augustus 2015 om 8:20 — Geen Kommentaar

Blog Topics by Tags

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2019   Created by NGL Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service